Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
December 06, 20147 Dec 2014Jacqui January en Fanie du Toit hoor van gestremdes wat dans en visvang!...more21minPlay
November 29, 201430 Nov 2014Wêrelddag vir Persone met Gestremdhede word op 3 Desember gevier. Jacqui January kyk na Suid-Afrika se vordering om voorsiening te maak vir gestremdes, in vergelyking met die wêreldtendens. En Fanie du Toit vind uit van die primêre voorkoming van gehoorverlies by swanger vroue....more23minPlay
November 23, 201423 Nov 2014'n Man wat blind gebore is, vertel vir Fanie du Toit van bekende en nuwe hulpmiddels wat beskikbaar is. Jacqui January hoor van 'n tandarts wat ná 'n fietsongeluk, sy professie moes laat vaar. Hy help gestremdes op innoverende maniere om na die werkplek terug te keer....more24minPlay
November 15, 201416 Nov 2014Baie instansies wat mense met gestremdhede tot diens is, moet hulle eie geld insamel om voort te kan bestaan. Jacqui January en Fanie du Toit fokus op twee instansies se pogings omr volhoubaar te bly....more22minPlay
November 08, 20149 Nov 2014Jacqui January gesels met Tracy Todd, n vrou wat gestremd is, maar voorwaar 'n rolmodel vir almal kan wees....more33minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.