Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is... more
FAQs about LEKKER FM:How many episodes does LEKKER FM have?The podcast currently has 792 episodes available.
March 24, 2026Ds. Carina Burger - Dit is volbring - 27-03-26Ds. Carina Burger - Dit is volbring - 27-03-26...more15minPlay
March 23, 2026Ds. Carina Burger - By watter vuur staan jy - 23-03-26Ds. Carina Burger - By watter vuur staan jy - 23-03-26...more15minPlay
March 20, 2026Voortrekkermonument - Anton Olwage gesels met Du Preez de Villiers en Therien Taljaard 20-03-26Voortrekkermonument - Anton Olwage gesels met Du Preez de Villiers en Therien Taljaard 20-03-26...more10minPlay
March 20, 2026Past. Peet van der Westhuizen - Posisioneer jouself vir die deurbraak 20-03-26Past. Peet van der Westhuizen - Posisioneer jouself vir die deurbraak 20-03-26...more16minPlay
March 19, 2026Past. Peet van der Westhuizen - Ag die kosbare waardevol 19-03-26Past. Peet van der Westhuizen - Ag die kosbare waardevol 19-03-26...more16minPlay
March 18, 2026PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 18-03-26In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie. Quintin verduidelik hoe PS Branded handelsmerke help om sigbaar, professioneel en mededingend te bly in ’n dinamiese besigheidsomgewing. Besoek gerus www.psbranded.co.za....more9minPlay
March 18, 2026Solidariteit Helpende Hand - Anton Olwage gesels met Christia Potgieter oor Maatskaplikewerkersdag 18-03-26Gister, 17 Maart, was Internasionale Maatskaplikewerkersdag – ’n dag waar daar wêreldwyd erkenning gegee word aan die mense wat dikwels agter die skerms werk om gemeenskappe te help bou en herstel. Vandag het Anton Olwage gesels met Christia Potgieter van Solidariteit Helpende Hand oor die belangrike rol wat maatskaplike werkers speel....more7minPlay
March 18, 2026Past. Peet van der Westhuizen - Als draai eers innerlik 18-03-26Past. Peet van der Westhuizen - Als draai eers innerlik 18-03-26...more15minPlay
March 17, 2026Past. Peet van der Westhuizen - Bedoel meneer dat ek die een is 17-03-26Past. Peet van der Westhuizen - Bedoel meneer dat ek die een is 17-03-26...more16minPlay
FAQs about LEKKER FM:How many episodes does LEKKER FM have?The podcast currently has 792 episodes available.