Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is... more
FAQs about LEKKER FM:How many episodes does LEKKER FM have?The podcast currently has 792 episodes available.
March 16, 2026Past. Peet van der Westhuizen - God van deurbraak 16-03-26Past. Peet van der Westhuizen - God van deurbraak 16-03-26...more16minPlay
March 15, 2026Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Moenie bekommerd wees nie! 15-03-26Lewende Woord Centurion - Past. Wouter van der Merwe - Moenie bekommerd wees nie! 15-03-26...more31minPlay
March 13, 2026Ds. Carina Burger - Liefde wat alles gee - 13-03-26Ds. Carina Burger - Liefde wat alles gee - 13-03-26...more15minPlay
March 12, 2026Anton Olwage het gesels met Willie Spies die Vryheidsfront Plus se Tshwane burgermeesterskandidaat12-03-26Anton Olwage gesels met Willie Spies, die Vryheidsfront Plus se burgemeesterskandidaat vir Tshwane in die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. Hy praat ook oor sy terugkeer na die politiek ná jare in die siviele samelewing en waarom hy glo samewerking tussen gemeenskappe, besighede en die regering nodig is om Tshwane te verbeter....more25minPlay
March 12, 2026Mustang Scatter Rally - Fanus Pienaar gesels met Aggro 12-03-26Mustang Scatter Rally - Fanus Pienaar gesels met Aggro 12-03-26...more7minPlay
March 11, 2026Fanus Pienaar gesels met Chxnelle oor haar nuwe enkelsnit Ek Het Jou 11-03-26Fanus Pienaar gesels met Chxnelle oor haar nuwe enkelsnit Ek Het Jou 11-03-26...more6minPlay
March 11, 2026Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Lize-Mari Van Den Berg 11-03-26Helpende Hand - Fanus Pienaar gesels met Lize-Mari Van Den Berg 11-03-26...more6minPlay
March 11, 2026Ds. Carina Burger - Deur Geloof - 11-03-26Ds. Carina Burger - Deur Geloof - 11-03-26...more15minPlay
March 10, 2026Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 10-03-26In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by die huis en professionele gedragsadvies om ’n gebalanseerde en gelukkige troeteldier te help vorm. Vir navrae, e-pos: [email protected]...more7minPlay
March 10, 2026Ds. Carina Burger - Wat die Here van jou vra - 10-03-26Ds. Carina Burger - Wat die Here van jou vra - 10-03-26...more15minPlay
FAQs about LEKKER FM:How many episodes does LEKKER FM have?The podcast currently has 792 episodes available.