Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Lewende Woord Hartenbos Bybel 101:How many episodes does Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 have?The podcast currently has 47 episodes available.
April 20, 2026Bybel101 15 April 20261 Korinthiërs 2Charl het met ons gesels oor die wysheid van God wat verskil van die wysheid van mense en hoe Paulus die verduidelik het aan die gemeente in Korinte...more41minPlay
April 13, 2026Bybel101 8 April 20261 Korinthiërs 1:18-31Charl deel verder met ons oor die boek 1 Korinthiërs...more39minPlay
March 23, 2026Bybel101 15 Maart 2026Bybel101 18 Maart 2026: 1 Korinthiërs InleidingOns begin kyk na die boek 1 Korinthiërs en Charl het met ons begin deel oor die wêreld waarin Paulus was asook die gehoor van die gemeente in Korinte. Voor ons die boek gaan deur werk moet ons eers verstaan hoe die wêreld gelyk het vir die gemeente in Korinte...more41minPlay
March 09, 2026Bybel101 4 Maart 2026Bybel 101 4 Maart 2026: ObadjaOns kyk na die kortste boek in die Ou Testament en dit is Obadja.Charl gesels met ons oor die boodskap asook die konteks van die boek...more0minPlay
February 23, 2026Bybel101 18 Februarie 2026Bybel101 18 Februarie 2026Ons kyk na Maleagi in die week se episode van Bybel101. Ons kyk wat God bedoel met die offers wat moet in kom asook na Sy beloftes van beskerming en voorsiening. Ons het ook gekyk na die feit dat ons nie die guns van God kan koop nie...more42minPlay
February 17, 2026Bybel101 11 Februarie 2026Bybel101 11 Februarie 2026: SagariaOns het saam gekyk na die profetiese boek Sagaria en hoe ons dit moet sien 2000 jaar nadat dit geskryf is...more49minPlay
February 09, 2026Bybel101 4 Februarie 2026Bybel101: HaggaiHaggai is die tweede kortste boek van die Bybel en die eerste boek van 'n profeet wat teruggekeer het na Israel vanaf die ballingskap. In die boek sien ons dat ons deur ons prioriteite sal kan sien wie of wat ons waarlik aanbid...more40minPlay
February 02, 2026Bybel101 28 Januarie 2026Bybel101 28 Januarie: HabakukHabakuk is 'n boek wat vandag net so relevant is as wat dit was toe Habakuk dit geskryf het, want dit handel oor die feit dat wanneer ons God soek in moeilike tye voel hy besonders vêr. Habakuk vra die vraag "Waar is God as dit sleg gaan?". Die mooiste van die boek is die feit dat God antwoord...more44minPlay
January 26, 2026Bybel101 21 Janaurie 2026Bybel101 21 Januarie 2026: SefanjaOns kyk verder na die klein-profete en ons kyk die week na die boek Sefanja. Ons sien hoe God 'n hele streek veroordeel, maar ook dat ons God versoening sal bring...more52minPlay
November 17, 2025Bybel101 12 November 2025Bybel101 12 November: NahumNahum is 'n moeilike in die Ou Testament om rede dit lyk of God baie kwaad is en dat sy wreek onregverdig is, maar hoe strook dit met die res van die Bybel? Hoe sien ons die liefde van God in Nahum? Sulke vrae beantwoord Charl in hierdie week se episode van Bybel101...more48minPlay
FAQs about Lewende Woord Hartenbos Bybel 101:How many episodes does Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 have?The podcast currently has 47 episodes available.