Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Lewende Woord Hartenbos Bybel 101:How many episodes does Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 have?The podcast currently has 47 episodes available.
August 18, 2025Bybel101 13 Augustus 2025Bybel101: Kolossense 1:15-23Charl het met ons gedeel oor die uitnemendheid van Jesus volgens dit wat Paulus aan die gemeente Kolosse. Dit is 'n belangrike gesprek oor wat die rol van Jesus was in die skepping...more1h 12minPlay
August 11, 2025Bybel101 6 Augustus 2025Bybel101 6 Augustus 2025: Kolossense 1:1-14Charl deel met ons oor die seënbede wat Paulus vir die gemeente Kolosse...more34minPlay
August 04, 2025Bybel101 30 Julie 2025Bybel101 30 Julie: Inleiding tot KolossenseDie brief aan die gemeente in Kolossense is 'n baie relevante boek vir die kerk vandag omdat dit 'n gemeente is wat heeltyd moes veg teen die indringing van die buitewêreld. Om konteks en agtergrond van hierdie boek vir ons te gee voor ons in diepte sessie het Charl hierdie inleidingsessie gehad....more43minPlay
June 30, 2025Bybel101 25 Junie 2025Bybel101 25 Junie 2025: Die KoningspsalmsDie laaste kategorie van Psalms waarna ons kyk in Bybel 101. Dit is Psalms wat geskryf is vir oomblikke in die koning van Israel se lewe, maar ons sien ook dat die nuwe testament dit aanhaal vir Jesus. Die rede vir dit is omdat in die nuwe testament Jesus gesien word as die Koning van Israel....more51minPlay
June 23, 2025Bybel101 18 Junie 2025Bybel101: 18 Junie 2025Ons het hierdie week gefokus op die Psalms en gekyk na die Liturgiese asook die Lof Psalms....more38minPlay
June 17, 2025Bybel101 11 Junie 2025Bybel101 11 Junie 2025: Die Klaag PsalmsDie Psalmsboek bestaan uit verskillende tipes Psalms, maar die grootste gedeelte is die Klaag Psalms. Dit beteken dat die grootste gedeelte van Psalms vind ons skrywers wat hulle emosies neerpen en voor God neersit. Presies hoe hulle dit doen is wat Charl oor gesels in hierdie week se Bybel101...more46minPlay
June 09, 2025Bybel101 4 Junie 2025Bybel101 4 Junie: Die Wysheids PsalmsIn ons studie van die boek Psalms kan ons nie vers vir vers deur die boek werk nie. Ons moet die algehele groter prentjie sien. Daarom werk Charl met ons deur die tipe Psalms deur hierdie week saam te kyk na die Wysheids Psalms...more34minPlay
May 26, 2025Bybel101 21 Mei 2025Bybel 101 21 Mei 2025Ons begin saam kyk na die boek Psalms. Charl het met ons gedeel oor die verskillende boeke, bundels en liedere wa alles gevind word in die boek Psalms...more41minPlay
May 11, 2025Bybel101 7 Mei 2025.mp3Bybel101 7 Mei 2025Ons maak klaar met die boek Efesiërs deur te kyk na die wapenrusting van God...more49minPlay
April 29, 2025Bybel101 23 April 2025Bybel101 23 April 2025Ons kyk verder Efesiërs deur te begin kyk na hoe 'n christelik huwelik moet lyk. Daar bestaan 'n moontlikheid dat kerke stry oor die teks omdat dit maklik verkeerd interpreteer kan word. Charl verduidelik sulke konsepte in hierdie episode van Bybel101...more38minPlay
FAQs about Lewende Woord Hartenbos Bybel 101:How many episodes does Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 have?The podcast currently has 47 episodes available.