Stéphane Peterhansel in sy Audi RS Q e-tron het die trajek gewen. Toyota Gazoo Racing se Nasser Al-Attiya en Mathieu Baumel is nog steeds die algehele voorlopers met 32 minute voor Sebastian Loeb in die 2de plek. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media