Carlos Sainz het die 2022 Dakar-ren se sneltrajek 3 in sy elektriese Audi RS Q e-tron gewen.
Suid-Afrika se Henk Lategan en Brett Cummings was in hulle Suid-Afrikaanse geboude Hilux T1+ bakkie net 38 sekondes agter hom in die tweede plek. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media