Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag.... more
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.
June 09, 2021[3] The Road - skoene polish of plakkies dra deur die leweOns praat met Willem oor sy unieke loopbaan paadjie en die tye saam met Piet Botha wat 'n heel ander lewensuitkyk gehad het. Check uit "The Road", 'n dokumenter oor Piet Botha waarby Willem betrokke was....more1h 26minPlay
May 26, 2021[2] DoelloosAs jy nou al sover gelees het in die inleiding is hier vir jou 'n moerse verrassing! Nee, ons is nie doelloos nie, in fact, hier solve ons die doel van die lewe probleem.Hitchhiker's Guide To The Galaxy Movie Trailer In Time (2011) Official HD Movie TrailerRichard Dawkins - River out of Eden (wiki)Good Charlotte - Girls don't like boysSteven Pinker - Enlightenment now (wiki)Kim Stanley Robinson - Mars Trilogy (wiki)Wat mans en vrouens eintlik soek in 'n maat...more50minPlay
May 12, 2021[1] Is ons hensoppers?Rudolph, Evert en Tobie praat oor voetsek uit die land uit. Sien hierdie maar as 'n intro vir julle onbetaalde gashere. Vanaf die volgende episode sal ons ons kakpraat haelgeweer min of meer mik in die rigting van ligte filosofie....more41minPlay
April 28, 2021[00] Nerd wees met Aliens en Time TravelInleiding tot die Magalies Potgooi! Ons stel onsself voor aan al die Magalies wat wil luister. Ons wys ook ons “nerd" kant en praat bietjie oor Time Travel en Aliens. Laat ons gooi!Evolusie en bang wees om voor mense te praat: linkConvergent evolusie: linkPioneer Plaque: link...more50minPlay
FAQs about Magalies Potgooi:How many episodes does Magalies Potgooi have?The podcast currently has 224 episodes available.