Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,283 episodes available.
May 29, 2026Sonder Onderbroeke wil ‘alternatief bly’“Ons is dankbaar vir die vryheid wat ons platemaatskappy ons gee om met ons musiek te eksperimenteer.” Maroela Media...more4minPlay
May 29, 2026‘Groot voorreg’ vir Skryf’it-wenner wat nou beoordelaar is“Ek het baie mense aangemoedig om vir vanjaar se kompetisie in te skryf, juis omdat die ervaring vir my so waardevol was.” Maroela Media...more12minPlay
May 28, 2026SkoolSlim | Skoolgereedheid gaan oor meer as ouderdomJou kind kan dalk al tot 100 tel, maar is hy of sy emosioneel gereed vir die eerste jaar van ʼn skoolloopbaan? Maroela Media...more14minPlay
May 26, 2026Aanbiddingsfees eersdaags gevier“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.” Maroela Media...more14minPlay
May 21, 2026Hoe raak aftrede jou huwelik?“Dis ʼn goeie idee om, voordat julle aftree, behoorlik te gesels oor wat elkeen se verwagtings oor aftrede is, want daar is ʼn groot kans dat die idees nie met mekaar strook nie. Deur dit te bespreek, kan albei se behoeftes in ag geneem word en verseker word dat die paartjie konstruktief besig bly.” Maroela Media...more11minPlay
May 21, 2026Hoe kies ek ʼn skool vir my outistiese kind?Om die regte skool vir ʼn kind op die outismespektrum te kry, kan ʼn reuse-uitdaging wees as ʼn ouer nie weet waar om te begin nie, sê prof. Suzanne Bester. Maroela Media...more23minPlay
May 20, 2026‘Vir weer’: Christia Visser se digbundel rou, eerlikChristia Visser het haar jongste digbundel, “Vir weer”, geskryf terwyl sy deur ʼn egskeiding gegaan het. Sy probeer sin maak van verlies, verandering en van voor af begin, en met die digitale bundel deel sy haar “rouste vorm” met luisteraars. Maroela Media...more10minPlay
May 14, 2026Wanneer een ouer tuisbly: die risiko vir huwelikeDie besluit dat een ouer tuisbly om kinders groot te maak, klink vir baie gesinne na die ideale oplossing. Huweliksberader Louise Ehlers waarsku egter dat dié reëling dikwels onbedoelde druk op ʼn huwelik kan plaas. Maroela Media...more10minPlay
May 08, 2026SkoolSlim | Kwytskelding, skoolgeld en finansiële druk op Afrikaanse skoleSkoolgeld bly vir baie Afrikaanse skole die verskil tussen oorlewing en agteruitgang. Tog verstaan ouers nie altyd hoe afhanklik openbare skole van dié inkomste geword het nie. Dít is die fokus van die jongste episode van die #SkoolSlim-podsending waarin dr. Leandie Bräsler van die Skoleondersteuningsentrum met Carl van Rooyen, prokureur en beheerliggaamvoorsitter, gesels oor skoolgeld, kwytskelding en ouerverantwoordelikheid. Maroela Media...more11minPlay
May 06, 2026SkoolSlim | Hoe bly goeie skole finansieel staande?Afrikaanse skole staan onder toenemende finansiële en regulatoriese druk, terwyl staatssteun afneem en administratiewe vereistes toeneem. In dié episode van "SkoolSlim" gesels dr. Leandie Bräsler met Melanie Buys, hoof van ontwikkeling by die Skoleondersteuningsentrum, oor waarom langtermyn finansiële beplanning noodsaaklik geword het vir skole wat volhoubaar wil bly. Maroela Media...more14minPlay
FAQs about Maroela-onderhoude:How many episodes does Maroela-onderhoude have?The podcast currently has 1,283 episodes available.