Media24

Media24

By Media24
Download on the App Store

Media24 episodes

  • Landboumark Voorslag: Episode 13 - SA Butchery Training School
    In episode 13 van Landboumark Voorslag hoor ons van Anzelle van Niekerk van SA Butchery Training School, ’n QCTO-geakkrediteerde slagtery-opleidingsentrum in Pretoria wat boere, jagters en entrepreneurs leer om vleis professioneel te verwerk – van biltong en boerewors tot volwaardige slaghuisbestuur. Anzelle vertel hoe behoorlike opleiding die sleutel tot vleisverwerking van gehalte en groter waardetoevoeging vir boere is.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Dit word aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
    11 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 12 - Work Accident Support
    In episode 12 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe Stephan Pietersen van Work Accident Support boere help om hul administrasie van die Vergoedingsfonds ingevolge die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes (Coida) reg te doen. Die klem is veral op plase met pakhuise, waar die korrekte klassifikasie mettertyd groot besparings kan meebring.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
    23 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 11 - Barnard Mohair
    In episode 11 van Landboumark Voorslag hoor ons van Louise Cameron, die tweedegeslag-eienaar van Barnard Mohair, ’n familie-onderneming wat al byna ses dekades luukse sybokhaarprodukte in die Oos-Kaapse dorp Alicedale vervaardig. Sy vertel hoe die passie vir tekstiel van haar pa, Jan-Paul Barnard, ’n onwaarskynlike pionier in die sybokhaarbedryf, gelei het tot ’n handelsmerk wat vandag plaaslik én internasionaal verhandel word.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Gebring aan jou deur Landboumark, die digitale snuffelgids van Landbouweekblad. Besoek mark.landbou.com en plaas vandag jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Landboumark
    24 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 10 - AgriTrekker
    In die tiende episode van Landboumark Voorslag hoor ons van Rheeder Brand, ʼn 21-jarige derdejaarstudent in datawetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en een van die drie jong entrepreneurs wat AgriTrekker geskep het. Wat as ʼn eenvoudige Excel-programmetjie op ʼn plaas begin het, het ontwikkel tot ʼn digitale diesel- en plaasbestuurstelsel wat Suid-Afrikaanse boere help om brandstofgebruik te bestuur, boekhouding te vereenvoudig en selfs moontlike diefstal te identifiseer.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 geplaas. Aan jou gebring deur Landboumark, die digitale snuffelgids van Landbouweekblad. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
    13 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 9 - Save the Sheep
    Episode 9 van Landboumark Voorslag vertel die verhaal van Save the Sheep. Wat in 2017 met ’n enkele gehekelde skapie deur Sybil Visagie begin het, het gegroei tot ’n beweging wat vroue regoor die Karoo bemagtig om inkomste te verdien, selfstandig te word en hul gemeenskappe te versterk – sonder om bloot aalmoese uit te deel.
    Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
    22 min
  • Bullies to burnouts: This SA car-spinning doccie is worth an Oscar nod
    From Dusk We Spin is a local documentary film about Logan Maart, a young girl from Mitchells Plain, and her mentor, Mark Linden, who uses car-spinning to escape the struggles of everyday life. A survivor of bullying and depression, Maart found the culture of spinning as a ray of light. The film now qualifies for an Oscar nomination after winning Best Documentary Film in South Africa at the recent Durban International Film Festival. In this episode of Driving with J9, we speak to the film's producer, Sheena-Lee Hendricks, and motorsport personality Ernest Page about how motorsport and Logan's story can be a fundamental stepping stone in developing our youth and keeping them on a path to a better life, if there were enough support. Fresh episodes drop on the first working day of every month. Co-produced and edited by Graeme Raubenheimer.
    26 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 8 - The Bee Shop Bloemfontein
    In Episode 8 van Landboumark Voorslag gesels ons met Kenneth Nel van The Bee Shop Bloemfontein oor sy passie vir byeboerdery, hoe covid-19 die begin van sy onderneming geword het en waarom opleiding die sleutel tot sukses is. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
    14 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 7 - Uit die Dop
    In die sewende episode van Landboumark Voorslag ontmoet ons Lizaan Bradfield, die boervrou wat van oorskotproduksie op hul plaas ՚n onderneming opgebou het – een pekanneuttertjie op ՚n slag. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. mark.landbou.com
    9 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 6 - Putter Geologiese Dienste
    In Episode 6 van Landboumark Voorslag maak ons kennis met Frans Putter van Putter Geologiese Dienste, ՚n hidrogeoloog wat boere geld spaar deur eerlik te sê wat die wetenskap wys, al beteken dit geen nuwe boorgat nie. Landboumark Voorslag word aangebied deur Elzette Boucher-Krüger. Nuwe episodes word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
    18 min
  • Landboumark Voorslag: Episode 5 - Terrapro CC
    In episode 5 van Landboumark Voorslag hoor ons hoe ՚n toevallige ontdekking op ՚n Europese landbouskou meer as twee dekades se sukses met ՚n unieke produk vir Lukas Rautenbach van Terrapro CC voorafgegaan het. Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com. Landboumark
    22 min

About Media24

From the publisher's feed

Welcome to the home of Media24’s podcasts - from politics to crime, weekly news, entertainment, parenting and so much more.