Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jannes praat oor die ingewikkelde taak om emosies te beskryf, die krag wat ons gedagtes het en die kuns van self verbetering. Jy is nie alleen nie, die is mos al die goed wat ons mens maak. Nuwe episo... more
FAQs about MensWees:How many episodes does MensWees have?The podcast currently has 14 episodes available.
January 15, 202304 - laat gaanHoe kan mens vorentoe beweeg in lewe as ons vasklou aan die verlede?...more13minPlay
January 06, 2023besluiteOns neem so baie besluite elke dag; maar hoeveel van daai besluite is goed en het 'n goeie impak op ons lewe? Jannes praat oor hoe ons besluite ons lewens affekteer en hoekom dit belangrik is om jou denkwyse te verander....more22minPlay
January 04, 2023vergelykingDie woord "vergelyk" klink wel soos 'n slegte kenmerk maar is dit so sleg soos ons gedink het? Jannes bespreek die kuns van vergelyking en hoe ons onsself daardeur kan verbeter. Ons moet dit 'n ritueel maak om onsself te verbeter; binne en buite....more21minPlay
January 01, 2023beplanSoms is dit moeilik om jou lewe vooruit te beplan. Ek gee ń paar wenke oor hoe om jou lewe vooruit te beplan en hoe dit ń goeie uitwerking op jou lewe kan hê. Aan die einde van dié episode lys ek ń paar boeke wat my anders na die lewe laat kyk het....more22minPlay
FAQs about MensWees:How many episodes does MensWees have?The podcast currently has 14 episodes available.