Mevrou Mevrou

Mevrou sien rooi soos 'n ge-ignoreerde stop lig


Listen Later

Die Mevrouens is ontstoke omdat dit vir hulle voel of iemand die padreëls verander het, en hulle nooit ingelig het nie. Dis asof daai verkeers regulasies waaroor hulle dekades terug moes toets skryf om ’n lisensie te kon kry, net nie meer geld nie. Flikker ligte word nie meer gebruik nie, mense ry willens en wetens oor ’n soliede lyn, en om nie te praat van dié wat sommer ’n rooi lig ignoreer nie!
Gerda de Sousa en Dianne Broodryk reken miskien is dit tyd dat ons met dié jaar se Erfenis Dag die nuwe reëls op die pad bekend maak – sodat almal met wiele dit kan erf …..

# SEISON 3 / EPI 2 Podcast page on Jacaranda FM's website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mevrou MevrouBy JacPod


More shows like Mevrou Mevrou

View all
Generation Why: True Crime by Audible

Generation Why: True Crime

17,312 Listeners

No Such Thing As A Fish by No Such Thing As A Fish

No Such Thing As A Fish

4,865 Listeners

20/20 by ABC News

20/20

11,965 Listeners

Crime Junkie by Audiochuck

Crime Junkie

369,837 Listeners

Call Her Daddy by Alex Cooper

Call Her Daddy

165,276 Listeners

Dateline NBC by NBC News

Dateline NBC

47,465 Listeners

True Crime South Africa by Killer Audio Creations

True Crime South Africa

177 Listeners

Short History Of... by NOISER

Short History Of...

2,864 Listeners

MrBallen Podcast: Strange, Dark & Mysterious Stories by Ballen Studios

MrBallen Podcast: Strange, Dark & Mysterious Stories

29,156 Listeners