Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
December 19, 2019MiddagvervolgverhaalBelinda wil by Basjan weet of hy besig is met mynbou-planne op die grond langs die reservaat. Christa wil die Duitse gaste verras met 'n rieldansgroep tydens die Kersete, maar Belinda het ander planne. Basjan vra vir Christa om weer met Jakob te flirt in 'n poging dat hy die oordragvorm sal teken....more0minPlay
December 18, 2019MiddagvervolgverhaalChrista kla by kaptein Dalene Jafta oor Fanie en Jakob wat so lastig is. Sy dink Fanie Louw volg haar rond op straat. Ansie stel voor dat Jolene daaraan begin dink om ook 'n kêrel te kry. Christa wil by Jolene weet hoekom die duine by Witsand so brul as mens daarop stap....more0minPlay
December 17, 2019MiddagvervolgverhaalChrista vertel vir Basjan dat Belinda die uitstappie na die duine met die Duitsers heeltemal oorgevat en moontlik verongeluk het. Dalene verneem by Belinda of sy weet hoekom Basjan op die grond langs die reservaat boor. Fanie vertel vir Christa van sy aftreeplanne, en maak haar 'n aanbod....more0minPlay
December 16, 2019MiddagvervolgverhaalFanie Louw, stem helaas in om in die glorified Wendy-huis te woon terwyl die Duitsers sy kamer beset. Kaptein Dalene Jafta van die satelliet-polisiekantoor verwittig Jakob Maritz dat sy die skerpioen moet konfiskeer omdat hy nie 'n wettige permit het om insekte binne 'n reservaat te versamel nie....more0minPlay
December 13, 2019MiddagvervolgverhaalBasjan gee vir Christa aanwysings oor hoe sy die Duitsers moet hanteer, en vra dat sy niks sê van die oordragvorms wat Jakob nog nie geteken het nie. Fanie Louw, die verkoopsman, daag midde die Duitsers se aankoms op en is woedend dat sy gereelde kamer nie beskikbaar is by die gastehuis nie....more0minPlay
December 12, 2019MiddagvervolgverhaalBasjan ontmoet Jakob op die duine buite die dorp, en word deur 'n skerpioen gesteek. Belinda is opgewonde oor die Duitsers wat by die gastehuis kom oorbly. Ansie en Jolene moet bontstaan om alles gereed te kry vir die belangrike gaste. Basjan dreig om Jakob iets aan te doen as hy nie die oordragvorms teken nie....more0minPlay
November 01, 2019MiddagvervolgverhaalSimon se gesprek met Judas Iskariot laat hom voel of ál die argumente teen Jesus van Nasaret deur die afstootlike man onderskryf word. Wanneer Debora van Jerusalem af by Simon verbygaan waar hy wyn aan pelgrims verkoop, hoor sy skokkende nuus by Simon....more0minPlay
October 14, 2019MiddagvervolgverhaalNimrod vertel vir Rufus hoe Jesus van Nasaret hom genees het. Rufus is verwonderd oor die eenvoud van die profeet van Galilea se leer....more0minPlay
September 27, 2019MiddagvervolgverhaalSimon kom vroegaand by sy dorsvloer aan terwyl Romeinse soldate en slawe besig is om sy koring op waens te laai om na Rome te verskeep. Sy impulsiewe reaksie het ingrypende en blywende gevolge vir hom, Debora, Esegiël en Juba....more0minPlay
September 26, 2019MiddagvervolgverhaalDie goewerneur van Cirene, Sextus Quirinius, waarsku 'n afgesant van Rome, Gaius Papinius, dat die lae graanprys tot 'n opstand kan lei, veral omdat 'n timmerman van Galilea besig is op die Jode met 'n nuwe idee op te sweep....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.