Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
November 28, 2017MiddagvervolgverhaalDis soms moeilik om te bepaal wie die slinkste van die twee is: Morkel Nienaber of dr.Dawie Becker. Feit van die saak is, as die twee saamspan is dit 'n gedugte kombinasie wat nie maklik die onderspit delf nie....more14minPlay
November 27, 2017MiddagvervolgverhaalCindy Nel moet op haar voete dink, maar sy kan nie haar planne op haar eie deurvoer nie. Sy het hulp nodig. Die skilderye verwissel uiteindelik van hande....more15minPlay
November 24, 2017MiddagvervolgverhaalDokter Dawie Becker wys sy ware kleure. Morkel Nienaber bly die ene planne om 'n geldjie te maak. Iemand dra iets uit die plaashuis op Goedbegin weg....more15minPlay
November 23, 2017MiddagvervolgverhaalHoe is dit moontlik dat Cindy Nel soos 'n gevangene in haar eie huis voel? Wat se 'evidence' krap Sweetness Botes alles uit? Wie se motor is van die pad af die veld in?...more15minPlay
November 22, 2017MiddagvervolgverhaalHoekom het Cindy in die hospitaal beland? Wat het regtig gebeur? Wie ontpop skielik as speurder? Wie word aangerand?...more15minPlay
November 21, 2017MiddagvervolgverhaalHoe ernstig is klein Amelia Rossouw toestand? 'n Gewigte besluit word geneem. Met watter voorstel kom Morkel Nienaber op Goedbegin aan? Met watter skok begin Seef Visagie se dag?...more15minPlay
November 20, 2017MiddagvervolgverhaalHoe verloop die aand by Cindy Nel se hotel? By wie gaan soek Conrad Nienaber troos? Wie daag almal by Cindy se eie pa se paroolverhoor op?...more0minPlay
November 17, 2017MiddagvervolgverhaalVriendskappe word flenters geslaan, en hope venyn kom na vore. Soms bedoel iemand om goed te doen, maar dis nie noodwendig die regte ding nie. Hoe desperaat is dr. Dawie Becker om sake met sy dogter, Cindy Nel, uit te praat?...more0minPlay
November 16, 2017MiddagvervolgverhaalWie daag almal op vir die Koster-het-talent-program? Wie is die grootste verrassing van die dag? Wat is in die koevert?...more0minPlay
November 15, 2017MiddagvervolgverhaalConrad Nienaber kan skielik kies en keur waar hy wil bly, maar almal is nie so ingenome oor sy wye keuse nie. Meer lig word gewerp op die inhoud van Cindy Nel se ma se testament....more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.