Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
December 27, 2017MiddagvervolgverhaalDie raaisel waarom Boelie nooit met vangste of seeprodukte aan wal kom nie, word bespreek, maar Anton verneem dat Tania eerder vir Boelie by die sakekamer wil konfronteer. Hy besluit om by haar planne in te val....more12minPlay
December 26, 2017MiddagvervolgverhaalKarolus se gewoonte om jong dames uit te nooi na ete-afsprake, boemerang lelik wanneer hy, blykbaar onwetend, in Boelie se slaai begin krap....more12minPlay
December 22, 2017MiddagvervolgverhaalDie sukses van die hommeltuig om die skurke se planne te ontbloot, word getemper deur die feit dat die twee broers al hoe meer jaloers op mekaar begin word as gevolg van belangstelling in dieselfde meisie....more13minPlay
December 21, 2017MiddagvervolgverhaalJapie se tegnologiese dienste word weer deur Rina by die Huis benodig, en Anton kan nie sy jaloesie wegsteek nie. Connie leer iets oor die verhouding tussen Pauline en Nigel....more13minPlay
December 20, 2017MiddagvervolgverhaalDit blyk dat Karolus nie uit die ete-afspraak met Connie gekry het wat hy verwag het nie, en Connie vind uit dat Boelie se uitnodiging eerder 'n soeke na informasie oor Die Huis is, as belangstelling in haar as persoon....more14minPlay
December 19, 2017MiddagvervolgverhaalDie skone lugwaardin, Connie, kom terug na die Huis en sy kry dadelik die belangstelling en ete-uitnodigings van twee nuwe bewonderaars....more13minPlay
December 18, 2017MiddagvervolgverhaalDie liefdesintriges tussen die broers en Rina neem toe. Rina snorkel by die bamboeswoud, en Anton raak bekommerd as sy nie weer na die oppervlak terugkeer nie....more13minPlay
December 15, 2017MiddagvervolgverhaalBoelie se skietery op die Blou Blits en Rina, weergalm nog in die Huis op die Hawe, wanneer Boelie daar aankom. Hy is ongeërg daaroor, en stel meer belang in die tekortkominge van die Huis....more13minPlay
December 14, 2017MiddagvervolgverhaalRina gaan saam met die Joubert-broers see toe. Sy leer die hommeltuig ken, maar ook vir Boelie, die skipper van die rubberboot wat deur perlemoenstropers gebruik word. Die vaart loop uit op 'n skietery deur Boelie, en jaloesie van die twee broers oor Rina....more13minPlay
December 13, 2017MiddagvervolgverhaalTania lig die gaste en personeel in oor haar voorneme om níe die Huis te verkoop nie, en Boelie is baie kwaad daaroor. Boelie waarsku Tania oor haar samewerking met Anton en die gevaar wat dit inhou om Rina saam met Anton see toe te stuur....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.