Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
January 10, 2018MiddagvervolgverhaalJapie sien op die hommeltuig se skerm dinge waarvan hy glad nie hou nie. Anton soek nagsigvermoë vir die hommeltuig, en Japie is bereid om dit te probeer reël....more13minPlay
January 09, 2018MiddagvervolgverhaalConnie hou nie van die inmenging deur Tania en ander in haar privaatsake nie. Japie oorweeg dit om 'n hommeltuig aan Boelie te demonstreer en terselfdertyd op Boelie te spioeneer....more13minPlay
January 08, 2018MiddagvervolgverhaalBoelie kry nie die soort terugvoer oor Die Huis by Connie waarop hy gehoop het nie. Hy dreig dat hy voortaan liewer die jonger Rina as informant sal gebruik as vir Connie....more0minPlay
January 05, 2018MiddagvervolgverhaalBoelie vra weer Rina se hulp met die ontwikkeling van 'n perlemoenteelplaas. Haar reaksie is egter nie waarvoor hy hoop nie....more14minPlay
January 04, 2018MiddagvervolgverhaalRina vra haar tannie raad omdat altwee die Joubert-broers op haar verlief is, en sy nie weet hoe om dit te hanteer nie. Sy kry interessante raad, en Japie is baie kwaad vir Anton....more15minPlay
January 03, 2018MiddagvervolgverhaalRina se afspraak met Boelie lei tot moeilikheid met Anton, omdat hy jaloers raak op Boelie en vir die eerste keer besef hoe verlief hy in werklikheid op Rina is....more14minPlay
January 02, 2018MiddagvervolgverhaalBoelie nooi vir Rina om oor akwakultuur te gesels, maar sy planne is so idealisties dat sy al sy aanbiedinge in die verband van die hand wys....more15minPlay
January 01, 2018MiddagvervolgverhaalKarolus se beheptheid om dames te nooi vir ete-afsprake, is blykbaar gemik daarop om 'n maat te kry wanneer hy in sy nuwe huis intrek. Boelie laat egter nie blyk hoekom hy vir Rina vervolg nie. Rina raak bekommerd en vra Anton om saam met haar te gaan draf, weens veiligheidsredes....more15minPlay
December 29, 2017MiddagvervolgverhaalAnton vind uit dat die Wi-Fi-stelsel van Die Huis uiters kwesbaar is vir meeluistering, en Rina kom agter dat sy agtervolg en beloer word waar sy ook al gaan. Dit lyk asof 'n ou kalant by albei betrokke is....more12minPlay
December 28, 2017MiddagvervolgverhaalBoelie se astrante optrede maak vir Connie en Tania baie kwaad. Connie wil nie weer saam met Boelie gesien word nie, en neem afskeid met die voorstel dat Boelie sy inligting elders moet kry....more15minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.