Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
February 07, 2018MiddagvervolgverhaalNigel verrig wondere met sy spioenasie en waagstukke, maar Connie klink asof sy wil tou opgooi omdat sy voel sy misbruik word deur twee hanteerders....more13minPlay
February 06, 2018MiddagvervolgverhaalKarolus nooi Tania vir 'n daknatmaakpartytjie. Sy aanvaar die uitnodiging, maar demp Karolus se geesdrif vir romantiek. Anton, Japie en Nigel agtervolg die sindikaatleier om sy bande met Boelie te bevestig....more14minPlay
February 05, 2018MiddagvervolgverhaalConnie bars helder oordag by Anton se woonstel in, en Anton slaag daarin om haar versteek en terug in haar woonstel te kry. Tania kry 'n nuwe aanbod vir die Huis, wat sy amper nie kan weier nie....more12minPlay
February 02, 2018MiddagvervolgverhaalPauline wys dat sy ook maar mens is. Japie identifiseer 'n waarskynlike sindikaatleier, maar Tania en Japie is bekommerd omdat Anton besig is om homself vas te woel in 'n liefdesdriehoek....more14minPlay
February 01, 2018MiddagvervolgverhaalAl Anton se raadgewers wil hê hy moet vir Rina vertel van sy verhouding met Connie. Hy is onwillig, omdat beide vroue die rol van dubbelagent speel, en niemand weet hoe hulle sal reageer op die waarheid nie....more15minPlay
January 31, 2018MiddagvervolgverhaalAlmal is bekommerd oor die nuwe verhoudings in en om die Huis, maar elkeen het blykbaar 'n ander agenda - alles behalwe ware liefde?...more12minPlay
January 30, 2018MiddagvervolgverhaalConnie vra om saam met Anton op sy skiboot see toe te gaan, en hy stem onwillig in. Sy tree so koketterig op dat dit lyk asof sy meer as 'n werksverhouding of spioenasie in gedagte het. Japie weet van die vaart, en dring by Anton daarop aan dat hy vir Rina daarvan vertel....more14minPlay
January 29, 2018MiddagvervolgverhaalNigel vra hoekom Pauline nie met hom wil trou nie. Pauline se antwoord wys dat sy al baie oor die vraag gewonder het, en gee vir Nigel baie meer om oor te dink as waarop hy gehoop het....more12minPlay
January 26, 2018MiddagvervolgverhaalBoelie probeer weer vir Connie nader trek. Sy vertel hom van die Chinees se spioenasie in die Huis, en Boelie reageer met 'n baie vreemde versoek....more14minPlay
January 25, 2018MiddagvervolgverhaalDie Chinese gas sluip rond in die Huis in die nag, en Karolus vertel vir Tania. Tania roep vir Japie in, en hulle sien wat hy besig is om te doen....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.