Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
January 24, 2018MiddagvervolgverhaalAnton skakel vir Rina en vra of sy vir Connie na hom gestuur het. Rina bevestig dit, en besef dadelik dat sy jaloers op Connie is en nie weet wat sy volgende moet doen nie....more14minPlay
January 23, 2018MiddagvervolgverhaalConnie erken haar spioenasie-rol vir Boelie oor die Huis, en bied aan om vir Anton inligting oor Boelie te verky. Anton moedig dit aan. Wanneer Boelie weer vir Connie sien, kry sy 'n vreemde versoek van hom in verband met Karolus en die Chinese gas by die Huis op die Hawe....more13minPlay
January 22, 2018MiddagvervolgverhaalBoelie skiet op Japie se hommeltuig, en die tuig maak dit net-net terug tot op die Bloublits. Connie maak 'n ete-afspraak met Boelie, en skakel direk daarna vir Anton om de volgende dag met hom te gesels. Dit lyk asof Connie haar eie planne met die twee mans het....more13minPlay
January 19, 2018MiddagvervolgverhaalKarolus bekla sy lot teenoor Tania dat die dames van die Huis hom vermy, maar sy het min simpatie. Rina skinder saam met Connie oor Boelie se planne, maar net daarna skakel sy vir Boelie en vra ewe koketterig om hom weer te sien....more12minPlay
January 18, 2018MiddagvervolgverhaalBoelie wil weer vir Connie as spioen probeer werf, maar sy is al hoe minder geneë. Pauline is kwaad vir Nigel omdat hy haar nie ook as spioen vir hom en die goeie saak van die Huis wil gebruik nie....more12minPlay
January 17, 2018MiddagvervolgverhaalBoelie probeer om 'n dokument wat deur Rina opgestel is, vir sy “vennote” te verkry, maar sy weier. Hy kry later by Connie ook die koue skouer weens sosiale redes. Dit lyk asof sy nie meer saam met hom om op Mooi Hawens gesien wil word nie....more14minPlay
January 16, 2018MiddagvervolgverhaalJapie vind dat hulle kommunikasiestelsel kwesbaar is, en hy beveel spesiale beskermingsmaatreëls aan. Die nuwe Sjinese gas vra vir spesiale ruimte om sy kamera en kommunikasiestelsel op te stel.Tania vra vir Japie en Nigel om die Sjinees te help om 'n ateljee op die boonste vloer se balkonstoep in te rig....more13minPlay
January 15, 2018MiddagvervolgverhaalAnton en Nigel vang 'n ton vis. Japie begrawe die strydbyle oor Rina, maar Rina kry 'n uitnodiging van 'n derde hond wat probeer om met die been weg te kom, en gee 'n interessante antwoord....more14minPlay
January 12, 2018MiddagvervolgverhaalAnton kry interessante videomateriaal, deur Boelie se skiboot na die diepsee te volg in die nag. Karolus vind uit dat die nuwe Chinese gas vir Boelie ken, en Tania rig 'n belangrike versoek tot Karolus en Pauline....more13minPlay
January 11, 2018MiddagvervolgverhaalDie broers volg een van Boelie se nagvaarte met die hommeltuig wat nou nagsig-toerusting dra, en vind dat hulle 'n jetski gebruik om sakke vol perlemoen na die diepsee te sleep, maar die uiteinde is teleurstellend....more13minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.