Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
February 21, 2018MiddagvervolgverhaalDie broers red een van Boelie se spanlede uit die stormsee, maar kry weinig dank daarvoor. Boelie skiet Japie se hommeltuig af, maar hulle herwin die tuig....more14minPlay
February 20, 2018MiddagvervolgverhaalOp see gesels Anton en Nigel reguit oor die huwelik, lojaliteit en liefde. Japie laat weet van 'n vreemde missie wat Boelie vir môre beplan, ten spyte van die gure weer wat voorspel word....more12minPlay
February 19, 2018MiddagvervolgverhaalIemand gooi in die nag 'n baksteen deur die skuifdeur van die Huis se balkonstoep. Die polisie word ontbied, en vroegmôre is daar brandstigting in die Huis se boothuis. Nigel vind bewyse van wie die oortreders is....more13minPlay
February 16, 2018MiddagvervolgverhaalTania betrap Mister Chang op heterdaad by die inbraak, en die Sjinees vertrek summier uit die Huis. Boelie stem in dat Anton die dames van die motorjag af kan terugbring met die Blou Blits, maar waarsku Anton om nie sy partytjie te bederf nie....more14minPlay
February 15, 2018MiddagvervolgverhaalNigel ruil soortgelyke selfone om, sodat Japie Mister Chang se selfoon kan ontleed. Japie lei af dat Mister Chang 'n inbraak in Tania se kantoor beplan. Tania vra vir Japie om 'n lokval vir Mister Chang te stel....more12minPlay
February 14, 2018MiddagvervolgverhaalKarolus bied aan dat Mister Chang in sy nuwe huis intrek, en Japie en Nigel gryp die kans aan om te help met die trek sodat hulle meer kan uitvind van Mister Chang se kommunikasie-toerusting....more12minPlay
February 13, 2018MiddagvervolgverhaalRina dring by Anton daarop aan om vir Connie te sê dat Connie nie Anton se nommer een meisie is nie. Anton probeer die konfrontasie uitstel....more12minPlay
February 12, 2018MiddagvervolgverhaalConnie praat met Rina oor die sketsplan van die perlemoen teelplaas, en sy is ontsteld omdat sy niks van Rina se pogings weet nie. Anton oortuig Connie om te bly totdat sy gehelp het om Boelie vas te trek, maar Tania vertrou nie vir Connie nie....more12minPlay
February 09, 2018MiddagvervolgverhaalAnton en Nigel kry bewyse dat Boelie se mense die vrot vis en aas in Tania se boothuis gestort het, maar Anton dink dit is kinderspeletjies teenoor die groot misdade wat eersdaags aan die lig sal kom. Waarom het Rina na Oos-Londen gegaan? Connie vind uit dit het dalk te doen met die feit dat Boelie nou haastig raak....more13minPlay
February 08, 2018MiddagvervolgverhaalConnie dreig om te onttrek van haar werk vir Anton as hy nie meer toenadering tot haar wys nie. Tania maak 'n onbehoorlike voorstel aan Anton, en sy ervaar 'n onwelriekende aanval op die Huis....more12minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.