Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.
November 25, 2016MiddagvervolgverhaalDie vrylating van Adel is verby, en Johan en Adel het baie om te verduidelik. Cornelius is ongelukkig omdat hy nie weet wat aangaan met sy vriend Rocco nie....more13minPlay
November 24, 2016MiddagvervolgverhaalDie groot dag breek aan wanneer Adel deur die seerowers vrygelaat moet word in ruil vir 'n losprys. Die groot vraag is na wie toe Adel sal vlug as sy 'n vrye keuse kry....more13minPlay
November 23, 2016MiddagvervolgverhaalReëlings vir die oorhandiging van Adel word met die seerowers gefinaliseer. Skipper Lee is moeilik om sy samewerking te gee, en dit lyk asof die Oriental Tiger oor gevaarlike wapens beskik....more14minPlay
November 22, 2016MiddagvervolgverhaalSkipper Lee dring aan op 'n deel van die losprys vir homself. Christine is ongelukkig omdat Johan dinge wegsteek vir die Duikerbaaispan, en Gerrit kry 'n onverwagte selfoonoproep....more12minPlay
November 21, 2016MiddagvervolgverhaalRocco stem in om 'n losprys te betaal, maar hy is nie gelukkig met die voorwaardes wat die seerowers stel nie....more12minPlay
November 18, 2016MiddagvervolgverhaalDinge begin vinnig gebeur op Duikerbaai. Rocco stem in om saam te werk om Adel terug te vind, en die seerowers stuur 'n videoboodskap van Adel aan Rocco om hulp te vra....more14minPlay
November 17, 2016MiddagvervolgverhaalChristine leer hoe dit voel om gewelddadig uit 'n nagklub geboender te word, en Chris maak 'n deurbraak om met Rocco in kontak te kom....more13minPlay
November 16, 2016MiddagvervolgverhaalJohan en Christine keer terug uit Taiwan en vergelyk inligting met die span op Duikerbaai. Hulle besluit dat Johan moet poog om met Rocco te onderhandel om saam te werk om Adel te probeer vind....more12minPlay
November 15, 2016MiddagvervolgverhaalGerrit en Chris volg 'n vrag perlemoen wat met 'n miniduikboot diepsee toe vervoer word, en bevestig dat Skipper Lee voortgaan met stropery saam met dieselfde sindikaat. In Taiwan vind Johan uit dat Rocco se sindikaat ook bote en wapentuig vir Taiwan se vloot vervaardig....more13minPlay
November 14, 2016MiddagvervolgverhaalJohan en Christine maak vordering in Taiwan, en hoor 'n storie dat seerowers betrokke was by Adel se verdwyning. Cornelius vertel vir Laurette dat Rocco op soek is na 'n vroulike bestuurder van sy nagklub met die naam van Adel White, wat onlangs op Duikerbaai verdwyn het....more14minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,022 episodes available.