Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lel... more
FAQs about Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom:How many episodes does Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom have?The podcast currently has 98 episodes available.
July 05, 2021André BartlettAndré Bartlett is 'n besige man. Hy is onder andere voorsitter van die Hoëveld sinode, 'n skrywer wat besig is met sy derde boek, hy is verantwoordelik vir voortgesette bedieningsontwikkeling by die Universiteit van Pretoria en 'n predikant by Johannesburg gemeente. Maar as 'n mens sy naam vandag hoor, dink jy veral aan sy betrokkenheid by die gay-debat in die NG Kerk . . .Artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more1h 3minPlay
June 07, 2021Naude Kritzinger. . wat ’n vreemde dominee . . .Link na een van Naude se musiek videosLink na Kerkbode vir artikel en fotos Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more48minPlay
May 14, 2021Melodie van BrakelMelodie is een van die beautifulste mense wat ek al ooit ontmoet het - en ek het al baie mense ontmoet! Kyk of jy die podcast kan luister sonder om (ten minste ’n bietjie) uit te freak - en ’n traan te pik . . . Compassion is contagous (I hope!!) Cradle of HopeKyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode...more56minPlay
April 30, 2021Jaco Strydom gesels met Theo en Koos van ProphetDie nuwe album Die Kolonie is uit - and doing well. Waar het alles begin? Theo sê hy eintlik het vir Koos jammer gekry en wou hom graag help. “In 1982 het ek uitgereik na 'n armsalige teologie student . . .” lei Koos se weergawe . . .https://www.prophetmusiek.comKyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise ...more47minPlay
April 13, 2021Annes NelAnnes Nel is 'n dosent in Rusland. Hy en sy vrou Olga is fassinerende mense, vol passie vir die lewe en interessante stories. Hulle vertel onder andere van hulle pad tot in St Petersburg.Kyk uit vir artikel en fotos in KerkbodeBorg 'n bed in een van ons Echo-huise...more47minPlay
March 04, 2021Jaco Strydom gesels met Roelf MeyerRoelf Meyer het al belangrike politieke posisies beklee, was onder andere Minister van Verdediging en later Minister Konstitusionele Ontwikkeling, maar hy het veral internasionale bekendheid verwerf as vredemaker. Ons gesels oor die pad wat hy gestap het, wêreld gebeure, die kerk, uitdagings in Suid-Afrika . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more47minPlay
February 26, 2021André Botha . . . hy is 'n dominee op die platteland met 'n passie vir die plakkerskamp . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode...more55minPlay
February 09, 2021EJ Leach van Suid-Afrika na Kalkutta . . .EJ Leach is 'n vreemde dominee. Na hy sy studies by Tuks voltooi het, besluit hy en sy vrou om te trek na 'n plek waar dit rowwer gaan as Suid-Afrika. Hulle woon vandag in die hartjie van Kalkutta in Indië . . . Borg 'n bed in een van ons Echo-huise ...more42minPlay
January 18, 2021Die passies en die frustrasies van Rudi Swanepoel“Rudi is real,” sê iemand nou die dag. 'n Goeie opsomming. Ons het al saam gelag en gehuil, en ek het die voorreg gehad om hom meer as een keer kwaad te sien. Meestal oor dinge wat in die kerk gebeur, of nie gebeur nie. Elke keer was ek beïndruk, het ek gewonder, waarom meer mense nie ontsteld oor die dinge wat Rudi ontstel nie? (Daar ís 'n ding soos holy-anger!) Rudi skryf en kook en drink wyn en hardloop - onder andere - en hy is dominee - hierdie land kon 'n beter plek gewees het as meer dominees die ou se passie gehad het . . . Rudi se boekKyk uit vir artikel en fotos in KerkbodeBorg 'n bed in een van ons Echo-huise...more1h 2minPlay
November 15, 2020Stefaans Coetzee het bomme geplant, nou plant hy groenteDie fassinerende verhaal van Stefaans Coetzee wat destyds 'n bom geplant het in Shoprite. Hy gesels oor sy kinderdae, die Isreal Visie, oor sy tyd in die tronk en die vreemde dinge wat daar gebeur het wat sy lewe verander het . . .Kliek hier vir sy boek WIT WOLF ...more1h 15minPlay
FAQs about Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom:How many episodes does Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom have?The podcast currently has 98 episodes available.