Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lel... more
FAQs about Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom:How many episodes does Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom have?The podcast currently has 98 episodes available.
November 02, 2020Schalk Van Heerden en die brûe wat hy bouBehalwe vir “kerkkantoortannie”, dominee en Scalk se betrokkenheid by FSSA, is hy aan die stuur van Betereinders. “Ons is eintlik skaam oor hoe eenvoudig ons plan is,” verduidelik Schalk. Dit gaan oor “staan saam" – die verhoudingselement – en “werk saam" om aktief 'n verskil te maak. Suid-Afrikaners moet eers inspring, mekaar leer ken en verstaan voor ons kan leer saamwerk. Armoedeverligting is ook ’n groot doelwit van Betereinders. “’n Klomp slegte dinge broei uit as mense nie werk het nie,” sê hy. Betereinders trek elke jaar op geloftedag 'n laer in die townships, en braai dan saam met die plaaslike mense. Sommer net om saam te kuier, maar ook om te wys hoe baie dinge al verander het van Bloedrivier se dae af, en om saam te droom oor 'n beter toekoms. BetereindersSteve video...more49minPlay
August 27, 2020Jaco Strydom chat met Johrné van HuyssteenOns praat oor sy huis in Sunnyside, die kere toe hulle geroof is, sy weirdste geestelike ervaring in 'n vreemde kerk, politiek en oor wanneer Ddisselblom weer gaan show . . . ...more1h 3minPlay
August 23, 2020Jaco Strydom en Bouwer Bosch chat (die Covid updated version)Ons praat oor donker tye, happy tye, hate mail, die keer toe Bouwer Bosch actually kwaad geword het (for real!), Suid-Afrika, Steve Hofmeyr, sy kinderjare, Steve Biko, onderwysers, vakansie, die NG Kerk, die nuwe musiek video, #Politees, die siekte, die toekoms . . . Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more1h 13minPlay
August 02, 2020Die sterre, die planete en die verwondering van Hennie MaasAs mens Hennie Maas se naam hoor, dink jy aan “sterre en planete”. Die naam van sy gewilde program op RSG. Hy verwys graag na homself as 'n nuuskierige agie. 'n Mens sou hom nogal kon beskryf met die woord: verwondering. “Daai speelgroepies van kleintyd gaan steeds aan! Ons het dikwels sulke speelgroepies hier by my, mense kom speel hier by ons huis. Ons luister musiek en kyk video's en gesels daaroor,” vertel Hennie en ek dink aan Leonard Sweet wat gesê het 'n mens werk nie 'n viool nie, jy speel 'n viool, en so ook die lewe. Dís iets wat ons by Hennie Maas op 78 kan leer... Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more56minPlay
July 17, 2020Jaco Strydom gesels met Stephan JoubertEk vra Stephan Joubert 'n klomp vrae oor dinge waaroor ek nog altyd wonder, hy gesels oor sy eie geloofspad, oor die kerk, die akademie, mooi dinge wat hy raaksien wat hom hoop gee, dinge wat hom frustreer, nuwe geleenthede, die vroeë kerk, groot uitdagings in ons tyd . . . Ekerk Kyk uit vir artikel en fotos in KerkbodeBorg 'n bed in een van ons Echo-huise ...more1h 13minPlay
July 03, 2020Reggie Peace se fassinerende storieReggie Peace is 'n akteur, 'n skrywer en 'n sportman met 'n fassinerende verhaal wat 'n mens help om weer te droom. Reggie se musiek videos:MoveKos op die tafel Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more1h 6minPlay
May 29, 2020Cas WepenerCas Wepener is professor in Praktiese Teologie in Stellenbosch, ons gesels oor sy skryfwerk, die unieke uitdagings en geleenthede in die tyd waarin ons leef en sy eie pad . . . LINKS:OngekaartSlaghuisKerkbodeBorg 'n bed in een van ons Echo-huise...more39minPlay
May 24, 2020Søren Kierkegaard, Paulus en my kajak-trip om Zanzibar10 min chat oor lesse wat ek geleer het by Søren Kierkegaard, Paulus en op my solo kayak-trip laas jaar om Zanzibar . . . Fotos van die trip: Instagram #kayakaroundzanzibar2019 Borg 'n bed in een van ons Echo-huise, My Blog:Anderkant die Doringdraad, ...more12minPlay
May 15, 2020Ivor SwartzIvor is 'n man met 'n groot storie, die tipe verhaal wat oral in Suid-Afrika mense se lewens verander. Hy is op 14 toegesluit vir moord, maar dis net 'n klein deeltjie van sy storie . . . LINKS:https://web.facebook.com/ivor.swartzKerkbode artikel met foto van Ivor en sy vrouBorg 'n bed in een van ons Echo-huise ...more55minPlay
May 01, 2020Sy gee haar hart vir Hillbrow - Leona Pienaar se storieLeona Pienaar vertel hoe sy destyds met 'n klein karretjie uit die Kaap uit in Hillbrow aangekom het - en hoe die stad haar hart gesteel het . . . As meer mense die wêreld soos sy gesien het was die wêreld vandag 'n beter plek. Leona is onlangs verkies as die nuwe CEO van MES: Meer info oor MES en hoe jy kan help Artikel en fotos ...more27minPlay
FAQs about Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom:How many episodes does Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom have?The podcast currently has 98 episodes available.