Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 171 episodes available.
November 23, 2024So word Suid Afrika gesondJannie Pelser gesels met gaste Dr Braam Hanekom, Ds Rudi Swanepoel en Barend La Grange oor hoe Suid Afrika gesond kan word www.radiokansel.co.za...more41minPlay
November 16, 2024Christen FiksieJannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland. www.radiokansel.co.za...more58minPlay
November 10, 2024Teologie en die verstaan van die BybelJannie Pelser gesels met Dr Andre Bartlet oor die tema: Teologie, die verstaan van die Bybel en die worstelinge wat kinders van God soms ervaar www.radiokansel.co.za...more53minPlay
November 03, 2024Hervormings SondagJannie Pelser gesels met Prof Fanie Snyman, Prof Johan van der Merwe en Prof Nelius Niemand oor "Hervormings Sondag" www.radiokansel.co.za...more50minPlay
October 27, 2024Hoort 'n "Bierfees" by 'n kerk-fondsinsamelings funksie?Jannie Pelser en gaste, Ds Adriaan van Tonder, Prof Christina Landman en Prof Tanya van Wyk, gesels oor die kwessie of 'n "Bierfees" hoort by 'n kerk-fondsinsamelings funksie www.radiokansel.co.za...more52minPlay
October 20, 2024World Food day on the 16th of Oct 2024 - state of affairs in terms of poverty and hungerJannie Pelser and guests, Allan Brody and Gershwin Naidoo discusses the topic on poverty and hunger in South Africa www.radiokansel.co.za...more46minPlay
October 13, 2024Wêreld Onderwysers DagJannie Pelser en gaste gesels oor Wêreld Onderwysers Dag www.radiokansel.co.za...more54minPlay
October 06, 2024Gebedsdag vir die Midde Ooste & "Vir jou Hoed" reeksJannie gesels met Ds Jan Lubbe oor die gebedsdag, Ds Adele Swanepoel en Ds Henning Rademeyer oor die "Vir jou Hoed" reeks www.radiokansel.co.za...more59minPlay
September 29, 2024Gender neutrale fasiliteite by skole - wat is die waarheid?Daar loop baie stories rond wat nie altyd feitelik korrek is nie. Dit neem veral ouers op sleeptou en het emosies gaande. www.radiokansel.co.za...more31minPlay
September 22, 2024Om in aanhouding vasgekeer te weesJannie Pelser gesels met Dr. Johan Drotskie oor sy onlangse "in aanhoudings" ervaring en Francois Nigrinie gesels oor 2 ingenieurs wat tans in aanhouding is vir 'n jaar en paar maande www.radiokansel.co.za...more45minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 171 episodes available.