Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 184 episodes available.
October 06, 2024Gebedsdag vir die Midde Ooste & "Vir jou Hoed" reeksJannie gesels met Ds Jan Lubbe oor die gebedsdag, Ds Adele Swanepoel en Ds Henning Rademeyer oor die "Vir jou Hoed" reeks www.radiokansel.co.za...more59minPlay
September 29, 2024Gender neutrale fasiliteite by skole - wat is die waarheid?Daar loop baie stories rond wat nie altyd feitelik korrek is nie. Dit neem veral ouers op sleeptou en het emosies gaande. www.radiokansel.co.za...more31minPlay
September 22, 2024Om in aanhouding vasgekeer te weesJannie Pelser gesels met Dr. Johan Drotskie oor sy onlangse "in aanhoudings" ervaring en Francois Nigrinie gesels oor 2 ingenieurs wat tans in aanhouding is vir 'n jaar en paar maande www.radiokansel.co.za...more45minPlay
September 15, 2024Skrywers: Ilse Verster, Este Geldenhuys & Sonja GoldbergJannie Pelser gesels met drie skrywers: Ilse Verster oor haar boek "'n Vrou staan op", Este Geldenhuys oor "God knows you" en Sonja Goldberg oor haar boek "Wysheid vir jou lewensreis" www.radiokansel.co.za...more45minPlay
September 08, 2024I am my fathers child - Norman Clack.Norman Clack skryf en beskryf op n pynlik eerlike wyse die pad na genesing wat hy geloop het ( en steeds loop) midde pynlike kinderervarings aan die hand van sy substans afhanklike vader www.radiokansel.co.za...more47minPlay
September 01, 2024Migrasie - `n perspektief op die internasionale verskynselProf. Mariette vd Merwe, Andre Putter en Jaco Kleynhans gee perspektief op die dikwels traumatiese verhale van mense wat die bekende agterlaat op soek na n beter toekoms www.radiokansel.co.za...more53minPlay
August 25, 2024Ontstellende verhale van die mishandeling van bejaardes in Suid-AfrikaNaweek Aktueel gesels met Prof. Mariette van der Merwe, Albin Bowler en Alwina Faro oor die verwaarlosing van sg. bejaarde persone in Suid-Afrika www.radiokansel.co.za...more50minPlay
August 11, 2024Naweek Aktueel gesels met ds. Riaan de VilliersDie Groote Kerk in Kaapstad het `n ryke geskiedenis. Jannie gesels met ds. Riaan de Villiers oor kerk en kerkwees. www.radiokansel.co.za...more47minPlay
August 04, 2024Evangelisasie in Post moderne idioom en konteks - Naweek Aktueel doen navraagDr. Braam Hanekom, Willem Pretorius en ds Willem Pretorius gesels oor Evangelisasie en getuienislewering. www.radiokansel.co.za...more55minPlay
July 28, 2024Frenette van Wyk en Helena Hugo gesels oor hul nuutste pennevrugTwee nuwe boeke op die boekrak. Ontmoet vir Frenette van Wyk en Helena Hugo, skrywers en skeppers van leesstof met n boodskap www.radiokansel.co.za...more46minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 184 episodes available.