Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 184 episodes available.
July 21, 2024Kristel Loots gesels oor haar boek - Vroue met vlerke en John Henry van Zyl vertel van sy uitreikTwee merkwaardige besoekers in die ateljee - Kristel Loots vertel van haar boek - Vroue met vlerke en John-Henry van Zyl vertel van sy menswees en getuienis vir Jesus www.radiokansel.co.za...more46minPlay
July 14, 2024Die Misbruik van God se Naam in die Media en Elders: Wat Kan Christene Doen?Proff. Johannes Froneman, Tanya van Wyk en Johan van der Merwe gesels oor die misbruik van die Here se Naam en hoe Christene moet/kan reageer. www.radiokansel.co.za...more46minPlay
July 07, 2024Jannie Pelser gesels met Ds Jaco Strydom oor sy nuwe boek DAKANaweek Aktueel gesels met ds. Jaco Strydom oor sy nuwe boek, DAKA www.radiokansel.co.za...more33minPlay
June 30, 2024Die uitfasering van Beeld en Rapport is met ontsteltenis ontvangDie aankondiging dat gedrukte media, Beeld en Rapport oa. uitfasseer word met ontsteltenis ontvang. Dr. Lindie Koorts, Proff. Johannes Froneman en Wannie Carstens deel insigte www.radiokansel.co.za...more47minPlay
June 16, 2024Naweek Aktueel gesels oor veranderingDrr Guillaume Smit, Jan Botha en ds Jana de Lange gesels oor hoe verandering hul persoonlik raak en hoe n mens daarvoor kan voorberei www.radiokansel.co.za...more51minPlay
June 02, 2024Oorkom uitdagings deur `n lewe van lof en aanbiddingKoning Josafat stel `n voorbeeld van geloofsvertroue te midde van oorweldigende uitdagings. www.radiokansel.co.za...more45minPlay
May 26, 2024Maak rap musiek ons kinders siek?Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee? www.radiokansel.co.za...more42minPlay
May 19, 2024Identiteitsverstaan binne die SA konteksProff. Wannie Carstens, Fanie Snyman en Christo van der Rheede deel hul perspektiewe re identiteitsverstaan midde SA realiteite www.radiokansel.co.za...more54minPlay
May 12, 2024Past Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka - die relevansie dan Hemelvaart en Pinkster vir die Suid-Afrikaanse kHemelvaart en Pinkster - Past. Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka gesels oor hierdie belangrike gebeure www.radiokansel.co.za...more37minPlay
May 05, 2024Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale mediaKinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.co.za...more42minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 184 episodes available.