Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
January 11, 2025Hoe die NG Kerk in die Toekoms Relevansie Kan BehouJannie Pelser gesels met Ds Lourens Bosman en Ds Christo Nel oor bakengemeentes en ook hoe moet die NG Kerk in die toekoms sal moet lyk om ten einde relevant te wees. www.radiokansel.co.za...more46minPlay
January 04, 2025Verskeidenheid: wonde uit die kinderdae, bejaarde verwaarlosing, gesonde Suid Afrika en TydJannie Pelser gesels met verskeie gaste oor verskeie onderwerpe: Norman Clack oor sy boek "My Father's Child", Prof Mariette van der Merwe en ander oor Bejaarde verwaarlosing, Dr Braam hanekom en ander oor Gesonde Suid Afrika en Dr Johan van der Merwe oor tyd www.radiokansel.co.za...more53minPlay
December 28, 2024Kerk in 2025Jannie Pelser gesels met Ds Jan Lubbe, Prof Rothney Tshaka en Prof Wim Dreyer oor die kerk in 2025 www.radiokansel.co.za...more44minPlay
December 21, 2024KersboodskapJannie Pelser en gaste: Isak Burger, Hennie Stander, Gerhard Slabbert, Norman Clack en Bernard van der Vlies dra Kersboodskappe oor www.radiokansel.co.za...more54minPlay
December 14, 2024Kersboodskap en KerswenseJannie Pelser gesels met Prof Fanie Snyman en Ds Leendert Wijnja oor Kersfees www.radiokansel.co.za...more48minPlay
December 07, 2024RoetemerkersJannie Pelser gesels met Ds Tienie Bosman, Anandie Greyling en Anriette de Ridder oor "roetemerkers". Wat word met roetemerkers in die kerk bedoel en watter geleenthede / gebeure / oorgange leen sigself daartoe om "gevier" te word? www.radiokansel.co.za...more52minPlay
November 30, 2024Tyd is 'n Gawe: Hoe Gebruik Jy Dit?Jannie Pelser, Ds Leendert Wijnja, Prof. Johan van der Merwe, Ds Henning Rademeyer, Dr Ryna Grobbelaar en Ds Wimpie Wasserman gesels oor TYD: tyd is 'n gawe en ons is rentmeesters daarvan. Hoe bring jy jou tyd deur? www.radiokansel.co.za...more46minPlay
November 23, 2024So word Suid Afrika gesondJannie Pelser gesels met gaste Dr Braam Hanekom, Ds Rudi Swanepoel en Barend La Grange oor hoe Suid Afrika gesond kan word www.radiokansel.co.za...more41minPlay
November 16, 2024Christen FiksieJannie Pelser gesels met Elize Parker oor die skryf van Christen fiksie lees materiaal en haar nuwe boek " Waar die Doringbome sing". Jannie gesels ook met Louise Viljoen oor haar nuwe boek "Toevlug". En dan gesels Jannie ook met Wimpie Wasserman oor sy lewe in Nederland. www.radiokansel.co.za...more58minPlay
November 10, 2024Teologie en die verstaan van die BybelJannie Pelser gesels met Dr Andre Bartlet oor die tema: Teologie, die verstaan van die Bybel en die worstelinge wat kinders van God soms ervaar www.radiokansel.co.za...more53minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.