Rudie van Rensburg is terug met nog ʼn Kassie Kasselman-speurverhaal. Luister hier na 'n voorlesing deur Neels van Jaarsveld uit "Merk". Die voorlesing is deur NB-Uitgewers vervaardig en goedgunstig aan Maroela Media verskaf. Facebook · Toetentaal op Maroela Media