
Sign up to save your podcasts
Or


Predikant: Ds. Francois Maritz
Skrifgedeelte: Verskeie
Skriflesings:
Johannes 12:1-8 (olie)
Matteus 21:1-11 (palmtakke)
Matteus 21:12-17 (muntstukke)
Johannes 13:1-17 (water en seep)
Matteus 26:26-30 (brood en wyn)
Matteus 26:36-46 (olyftak)
Matteus 26:14-16 (beursie met kredietkaarte)
Matteus 26:69-75 (hoendervere)
Matteus 27:1-2 (tou)
Matteus 27:27-31 (tou, doringkroon, pers lap)
Matteus 27:32-51 (asyn, dobbelstene, spykers, geskeurde lap)
Matteus 27:57-66 (klip)
Webtuiste: https://www.ngkhayfields.com/
Huisgeloof materiaal: https://www.ngkhayfields.com/huisgeloof
Omgeegroepe materiaal: https://www.ngkhayfields.com/omgeegroepe
Agtergrond Klank: Almost in F - Tranquillity by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Source: http://incompetech.com/music/royalty-...
Artist: http://incompetech.com/
Hierdie week se Stories van Hoop is bietjie anders. Dit is die groot Lydensweek en die gemoed is iets van die gewig van die lyding van Jesus Christus oppad na die kruis. Simon het vir ons die lied gesing in die lig van Goeie Vrydag en Opstanding Sondag. Luister gerus saam en mag die lied jou diep aanraak.
Ons nooi daarmee ook graag elkeen na more oggend se Goeie Vrydag erediens om 08:00 fisies in die kerkgebou, anders, ook op YouTube beskikbaar indien jy die digitale weergawe daarvan verkies.
Indien jy op die pad is, reis asb veilig, en skakel gerus in by ons Podcast op Spotify vir al die audio materiaal van die gemeente.
Ons gesels hierdie week met Jean du Plessis wat in Pietermaritzburg 'n Finansiële Beplanner is vir Momentum. Jean gesels oor die uitdagings en geleenthede van sy beroep en ook oor die hoop wat hy vind en deel in sy werk. Sit terug en luister saam.
Ons gesels hierdie week met Erik en Wiida Badenhorst wat in die Drakensberge boer met nastergal bessies wat hulle van konfyt kook en bottel om te versprei reg oor die land.
Vir meer inligting oor hulle storie en die konfyt wat hulle maak kan julle gerus gaan na:
Facebook: https://www.facebook.com/Heerlijk.co/
Instagram: https://www.instagram.com/heerlijk.co/
Webtuiste: https://heerlijk.co/
From the publisher's feed