
Sign up to save your podcasts
Or


We read a very powerful and significant prayer of Paul for the church in Ephesians 1:15-23. Journey with us through this prayer and discover how it impacts your Christian life.
Ons werk vir die volgende paar weke deur Effesiërs.
Die eerste ding wat ons ontdek is: Wat is God se skeppings plan vir jou?
Hoekom gee ons 'n 10e van ons inkomste vir die kerk? Waar kom die idee vandaan? Wat is God se hart agter dit? Hoe is dit anders onder die nuwe verbond?
Ons almal wil op een of ander manier deur God gebruik word, maar ons is ook geneig om onsself te diskwalifiseer omdat ons onsself en ander meet volgens wêreld standaarde. Maar God meet anders...
Ons is so dankbaar vir moeders. Ons ondersoek bietjie hoe moeders iets van God se hart openbaar soos net hulle kan.
Dis altyd goed om te vra HOEKOM. God se vir ons: Wees Heilig want ek is Heilig. Ons ontdek bietjie oor Paas tyd, HOEKOM...
Hoekom doop ons nie babas nie? Ons glo in die gelowige doop vir goeie rede. Luister gerus wat die redes is waarom ons mense doop wat self die "commitment" kan maak.
Russell Fraser for Four12 visited us and encouraged us to a Healthy Church.
Die doel van ons verlossing is nie om te sterf aan onsself nie, dit is net die begin.
Het jy al beleef dat jy in aanbidding, of jou tyd met God voel jy "connect" nie met hom nie. Hier is een van die sleutels vir jou om te help om Sy teenwoordigheid te beleef wanner jy tyd met Hom spandeer.
From the publisher's feed