Oase Community Church

Oase Community Church

Download on the App Store

Oase Community Church episodes

  • OUTORITEIT!

    Om effektief te leef as Christen, moet ons verstaan hoe werk outoriteit in Christus. 

    Waar kry ons dit? En in WIE se outoriteit staan ons op? Ons eie, of Christus sin. 

    49 min
  • SUKSESVOL!

    God wil hê ons moet suksesvol wees in elke area van ons lewe. MAAR WAT IS SUKSES volgens Hom, en hoe kry ons dit reg? 

    45 min
  • Leef in God se belofte

    Daar is twee maniere wat mense probeer om in God se beloftes te lewe. Maar net een van die twee paaie gaan jou daar kry. Wat is die belofte? Is dit nie juis ook die pad nie? 

    50 min
  • Die Krag van die Ware Evangelie

    As jy wil groei as 'n Christen sal daar tien teen een, een of ander area in jou lewe wees wat jy sal wil verbeter. Die wêreld (en godsdiens) leer ons om te "fake it till you make it". Maar dit kan nooit werk nie.  Daar is 'n baie beter, nee eintlik die ENIGSTE manier om te groei tot in die beeld van Christus...

    50 min
  • ’n Liefdes Verbond

    Jesus het 'n NUWE verbond vir ons gesny met SY eie lewe en bloed. Dit maak die OU verbond van God met Israel ONGELDIG. Kom luister verder hoekom en hoe...

    46 min
  • Geloof Werk

    Ons GLO in God se almag en krag om enige iets te doen, tog het ons soms nie GELOOF nie. Hoe werk geloof? 

    45 min
  • ‘n Kind is vir ons gebore

    Ons dink die week aan die geboorte van Jesus Christus! Weereens vra die vraag HOEKOM? Hoekom was dit nodig dat Hy moes MENS word soos ons? Ons VIER SY MENSWEES want sonder dit is daar nie verlossing deur Hom nie. 

     

    Ek glo hierdie woord sal jou BAIE SEEN!

    NB: VERSKOON DIE SWAK KLANK kwaliteit. Die woord is dit werd glo ek!

    Ble Blessed!

    42 min
  • Ek is: DIE WEG

    As jy al ooit verdwaal het weet jy dis nie 'n goeie plek om te wees nie. In ons Christen lewe, gebeur dit ook soms dat ons verdwaal. Om weer ons pad te vind moet ons weet waar ons nou is en waarheen ons wil gaan. Jesus, sê vir ons Hy IS DIE WEG waarop en waarmee ons moet gaan en Hy se ook WAARHEEN daardie weg loop. As ons daardie eind-bestemming soos 'n baken vas maak ons ons harte sal ons nie verdwaal met al die afdraai paaie wat ons wil weg lok in ons Christen loop nie. 

    53 min

About Oase Community Church

From the publisher's feed

Weekly messages from Sunday service at Oase Community Church