Oase Community Church

Oase Community Church

Download on the App Store

Oase Community Church episodes

  • Die Gevaar van Lou wees

    Lou of Warm? Wat is jy?  Hoekom is dit nie "OK" om Lou-warm te wees nie? Ons kyk na 'n voorbeeld uit die bybel van wat gebeur as mens "lou" is en sien hoekom dit vir God 'n ernstige saak is... 

    58 min
  • Dra SY Vrug!

    Almal dra vrug. Maar nie alle vrug vereer God nie. Selfs al lyk ons vrug soms goed, is dit nie noodwendig vrug wat lewe gee nie. Hoe kan ons seker maak ons vrug gee lewe en vereer God? 

    46 min
  • A Dream Sacrificed is a Dream Fulfilled

    God Asked Abraham to do the unthinkable. How would we react if God asked us to kill the very thing he promised and gave us in the first place. Yet, we find in the life of Abraham that the purpose of this sacrifice was to bring it to life...

    40 min
  • God se droom - Jou droom (Deel een)

    God het 'n droom vir elkeen wat Hy geskep het. En sy droom het 'n groter doel as net vir ons self.  Ons dink saam oor God se droom vir en deur Abraham, en leer 'n paar lesse uit sy "journey" met die vervulling daarvan.

    40 min
  • Heilige Gees, ons lewe.

    "Those who are led by the Spirit of God are sons of God". 

    Die Heilige Gees in ons is die sleutel tot 'n lewe wat die geregtiglike verwagting van die wet van God vervul. 

    44 min
  • Moenie "Worry" Nie!

    Het jy jou al ooit oor iets bekommer en gesien dit werk?

    Ons pak hier bietjie Jesus se lering oor bekommernis uit en kyk hoekom Hy sê ons moenie worry oor enige iets nie.

    47 min
  • Die Geregtigheid van God (Her-plasing)

    2 Kor 5:21 se dat "Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom".

    Wat word bedoel daarmee dat ons die geregtigheid van God kan word? Speel ons as gelowige enige rol hierin? As wel, watter rol speel ons? 

    46 min
  • Hê lief soos God

    Ons weet ons moet mekaar lief hê...

    Maar hoe lyk daardie liefde? Is dit dieselfde liefde wat ons leer by die wêreld? Of lyk dit anders? Hoe is dit anders?

    52 min

About Oase Community Church

From the publisher's feed

Weekly messages from Sunday service at Oase Community Church