Oase Community Church

Oase Community Church

Download on the App Store

Oase Community Church episodes

  • Verander van gedagte!

    Johannes die doper het gekom en uitgeroep: "Bekeer julle!" - "REPENT!".  Sonder dit kan julle nie die koninkryk van God ervaar nie.

    Wat beteken dit om te "repent"? Hoekom moet ons? Watter rol speel dit in elke Christen se lewe vandag? Hoe doen ons dit? Vra ons net God se vergifnes, of is daar meer daaraan?

    42 min
  • Almal in dieselfde bootjie.

    In hierdie boodskap fokus ons op die oorsprong, effek en antwoord op sonde.

    Romeine 3 sê dat ons almal sondig en almal kom kort, gemeet aan die heerlikheid en standaard van God. Jesus sê dit is onmoontlik vir die mens om homself in 'n posisie van geregtigheid voor God te laat staan Mar. 7:21. 

    Wat is die oplossing vir hierdie dilemma? Ontdek saam met ons die gehiem en plan van God om ons te heilig en ons eenheid met Hom te hertel.

    41 min
  • Afhanklik van God

    Jesus begin sy Berg Preek met hierdie sin: Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is want aan HULLE behoort die Koninkryk van die Hemel. 

     

    Wat beteken dit om afhanklik te wees van God in vandag se tyd?

    Hoe verskil dit wat Jesus ons leer van dit wat die wêreld ons probeer wys maak? 

    49 min
  • Begin by Hoekom

    As jy weet hoekom jy iets doen help dit om jou rigting te gee na die eindpunt en alles wat jou nie daarheen lei nie uit te filter. 

     

    Hoekom is jy gebore? Hoekom is jy 'n Christen? Hoekom het Jesus JOU gekies? 

    52 min

About Oase Community Church

From the publisher's feed

Weekly messages from Sunday service at Oase Community Church