Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.... more
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 569 episodes available.
December 08, 2025Johann van Graan tree na 27 jaar af by Vrystaat LandbouDie voormalige finansiele bestuurder van Vrystaat Landbou, Johann van Graan, het na 27 jaar diens afgetree. Isabel van Tonder gesels met hom om te hoor wat is die hoogtepunte van sy loopbaan en wat is sy toekomsplanne....more4minPlay
December 08, 2025Johan Marais gesels oor smokkelhandel van reptieleSmokkelhandel van reptiele neem toe en dis in gevalle so erg dat sommige van die diere as hoogs bedreigd in Suid-Afrika verklaar is. Isabel van Tonder gesels met Johan Marais, Hoof van die Afrika Slangbyt Instituut in Pretoria oor die aktiwiteite....more6minPlay
December 04, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
December 04, 2025Wandile Sihlobo, Chief Economist of Agbiz gives positive news regarding AgricultureWandile Sihlobo, Chief Economist of the Agricultural Business Chamber of Agbiz, share some positive news of the South Africa agricultural market and exports....more6minPlay
December 04, 2025Armand Cloete, wetgewer lid van die VF Plus gesels oor die nuwe begroting vir bek-en-klouseerIsabel van Tonder gesels met Armand Cloete, wetgewer lid van die VF Plus, oor die 15 miljoen rand wat aan die Departement landbou en landelike ontwikkeling toegewys is vir die optrede teen bek-en-klouseer, asook die Vrystaatse paaie....more4minPlay
December 03, 2025Dr Hanri Bester-Cloete vertel meer oor BruselloseIsabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor Brusellose, beter bekend as besmetlike misgeboorte of maltakoors. Die siekte is gevaarlik vir mens en dier en kan beheer word deur behoorlike inenting....more12minPlay
December 03, 2025Die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte deur Dr Johnny van der MerweDie jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek....more6minPlay
December 03, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
December 02, 2025Sindira Chetty gives an overview of the 5-12th December 2025 editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
December 02, 2025Sarza of die Search and Rescue organisasie is die onbesonge held tydens 'n rampsituasieDie nood-en-reddingsorganisasie Sarza, beter bekend as Search and Rescue, is een van daardie instellings wat stil-stil en met toewyding en professionaliteit lewens red. Isabel van Tonder gesels met Braam Korff, Voorsitter van die streek oor Sarza se doel....more4minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 569 episodes available.