Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.... more
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 428 episodes available.
September 11, 2025Die Boran Ras het besondere eienskappeJohan Gunter gesels met 'n seniorkeurder van die Borans, Johannes van Rensburg, oor die eienskappe van die besondere ras....more4minPlay
September 11, 2025Die NWK Ystermankompetisie vind binnekort in Mosselbaai plaasDie NWK Ystermankompetisie vind November plaas te Mosselbaai. Isabel van Tonder gesels met Alf White, Finansiele Hoof van NWK oor hierdie uitdagende geleentheid....more5minPlay
September 11, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir Noord-VrystaatChris Derksen lewer sy weeklikse veeverslag vir Noord-Vrystaat...more3minPlay
September 10, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanpryse...more8minPlay
September 10, 2025Dr Johnny van der Merwe lewer die jongste vleispryse en tendense in die vleisbedryfDr Johnny van der Merwe lewer die jongste vleispryse en tendense in die vleisbedryf....more7minPlay
September 10, 2025Dr Bobbie van der Westhuizen, Hoofbestuurder van SA Stamboek gesels oor prestasiemeting.Met die oog op Nampo Alfa wat in Oktober maand plaasvind, gesels Isabel van Tonder met Dr Bobbie van der Westhuizen, Hoofbestuurder van SA Stamboek oor Prestasiemeting....more9minPlay
September 10, 2025Corne Nel, Areabestuurder Westelike Streek van BKB Vesel gesels oor kudde evaluering.Johan Gunter gesels met Corne Nel, Areabestuurder Westelike streek van BKB Vesel oor kudde evaluering....more4minPlay
September 09, 2025Eerste kleinhandel-akademie vir landbou gestig in BloemfonteinDie Peritum Kleinhandelsakademie, ‘n eerste vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf,het ten doel om bestaande en aspirant handelswerknemers toe te rus met die nodige vaardighede vir hierdie dinamiese handelsomgewing. OFM Inhoudsbestuurder,Elzette Boucher-Kruger gesels met Peritum Agri Instituut se Belinda Louw oor hul nuwe kwalifikasie....more4minPlay
September 09, 2025Peritum Agri Instituut het 'n nuwe kursus bekend gestel in die handelsomgewing.Die Peritum Kleinhandelsakademie, 'n eerste vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf, het ten doel om bestaande en aspirant handelswerknemers toe te rus met die nodige vaardighede vir hierdie dinamiese handelsomgewing. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Peritum Agri Instituut oor hul nuwe kwalifikasie....more4minPlay
September 09, 2025Die Vuurwapenwet in SA het heelwat implikasies, veral vir boere.Isabel van Tonder gesels met Zane Koeberg, 'n vuurwapeninstrukteur van Bloemfontein oor die vuurwapenwet in Suid-Afrika en die implikasies daarvan, veral op boere....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 428 episodes available.