Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
December 03, 2025Die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte deur Dr Johnny van der MerweDie jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek....more6minPlay
December 03, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
December 02, 2025Sindira Chetty gives an overview of the 5-12th December 2025 editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
December 02, 2025Sarza of die Search and Rescue organisasie is die onbesonge held tydens 'n rampsituasieDie nood-en-reddingsorganisasie Sarza, beter bekend as Search and Rescue, is een van daardie instellings wat stil-stil en met toewyding en professionaliteit lewens red. Isabel van Tonder gesels met Braam Korff, Voorsitter van die streek oor Sarza se doel....more4minPlay
December 02, 2025Daar is onlangs 'n nuwe landbougraad bekend gestel by i3ADaar is onlangs 'n nuwe landbougraad bekend gestel by i3A of die Internasionale Landbou Akademie vir Afrika. Isabel van Tonder gesels met Johann Stassen, Uitvoerende bestuurder van i3A oor die kursus....more7minPlay
December 02, 2025Toyota SA is betrokke by die Jongboer van die jaar kompetisieToyota SA was die hoofborg tydens die onlangse aanwysing van die Jongboer van die Jaar kompetisie. Isabel van Tonder gesels met Riaan Esterhuizen,Senior bestuurder: Korporatiewe sake by Toyota SA, oor hoekom hulle betrokke geraak het by dié kompetisie....more4minPlay
December 01, 2025Die Toyota SA en Agri SA se Nasionale Jongboer van die Jaar is aangewys!Isabel van Tonder gesels met Francois Rossouw, tafeldruiwe boer van die plaas Mooigezicht, in die Hexriviervallei oor sy aanwysing as Toyota SA en Agri SA se Nasionale Jongboer van die Jaar vir 2025....more7minPlay
November 26, 2025Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more7minPlay
November 26, 2025Somertyd is sinoniem met slangtyd!Isabel van Tonder gesels met Johan Marais, hoof van die Afrika slangbyt instituut oor slange, behandeling, voorkoming van byte en boererate....more17minPlay
November 26, 2025Dr Johnny van der Merwe bespreek die graanmarkteDie jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek....more7minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.