Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
December 18, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n weeklikse veeverslag vir die Noord-Vrystaat...more2minPlay
December 16, 2025Die organisasie Vulture Sentinels in die Noord-Kaap,beskerm aasvoelsAasvoels is die natuur se skoonmakers en ook 'n bedreigde roofvoel. Die organisasie Vulture Sentinels in die Noord-Kaap is 'n organisasie wat dit hulle doelstelling maak om aasvoels te beskerm,rehabiliteer, red en navorsing te doen oor die belangrike en dikwels misverstane roofvoel....more5minPlay
December 16, 2025Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, gesels oor knopvelsiekteEen van die veesiektes wat nou voorkom, is knopvelsiekte. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein oor die behandeling van die siekte en die gevaar van boererate wat soms toegepas word om die siekte te behandel....more7minPlay
December 15, 2025Prof Francois Deacon gesels oor die eerste kameelperd navorsingstasie wat buite Bloemfontein geopen hetDaar het onlangs 'n kameelperd navorsingstasie buite Bloemfontein geopen, wat die eerste van sy soort in die wereld is. Isabel van Tonder gesels met Prof Francois Deacon van Departement Vee, Wild en Weidingkunde by die Vrystaat Universiteit oor die sentrum en hoekom dit nodig is om navorsing op kameelperde te doen....more15minPlay
December 12, 2025Sindira Chetty gives an overview of the latest 19-26 Dec editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmers weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
December 12, 2025John Melville gesels oor skaapsiektes tydens reentydJohn Melville van OVK gesels oor skaap siektes wat veral in die reentyd voorkom asook die behandeling daarvan....more3minPlay
December 11, 2025Misdaadstatistieke is onlangs vrygestel. Vrystaat Landbou het 'n analise daarvan gedoenDie Minister van Polisie het onlangs misdaad statistieke vrygestel. Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, wat 'n analise gee van die syfers wat betrekking het op landbou....more13minPlay
December 11, 2025Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
December 10, 2025Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading gesels oor hulle landbouprodukteIsabel van Tonder gesels met Frans Jacobs, Algemene bestuurder van Inttrac Trading oor hulle landbouprodukte....more4minPlay
December 10, 2025Die jongste graanpryse word deur Dr Johnny van der Merwe bespreekDie jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte word deur Dr Johnny van der Merwe bespreek....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.