Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
January 12, 2026Knopvelsiekte is 'n veesiekte wat toenemend onder vee voorkomIsabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere kliniek oor knopvelsiekte wat toenemend voorkom....more7minPlay
January 09, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 16-23 January 2026 editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmer'sweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
January 09, 2026Dawie Killian lewer 'n wolverslagDawie Killian van OVK lewer 'n wolverslag van die eerste veiling in 2026....more3minPlay
January 08, 2026Die veesiekte 3-dae stywesiekte kom nou toenemend voorDie veesiekte, 3-dae stywesiekte, word deur bytende insekte soos muggies oorgedra. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die simptome en behandeling daarvan....more5minPlay
January 08, 2026Vrystater genooi na strafste perde uithourit ter wereldIsabel van Tonder gesels met Rangna Roux van Vrede wat genooi is om aan die Mongol Derby in die steppe van Mongolie deel te neem. Dit is die strafste perde uithourit ter wereld en strek oor 1000 km....more6minPlay
January 08, 2026Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more2minPlay
January 07, 2026Daar is spesifieke dokumente wat benodig word wanneer vee verhandel of geskuif wordIsabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstal spesialis van Vrystaat Landbou oor die dokumente wat benodig word wanneer daar met vee of veeprodukte verhandel word of vee geskuif of vervoer word....more20minPlay
January 06, 2026Daar is moontlike loonverhogings in die nuwe jaarIsabel van Tonder berig oor moontlike loonverhogings in die nuwe jaar wat die landboubedryf kan knel....more2minPlay
December 19, 2025John Melville van OVK deel 'n paar interessante feite oor wolJohn Melville van OVK deel 'n paar interessante feite oor wol....more2minPlay
December 19, 2025Pieter Moller gesels met Hendrik Jordaan wat in Argentinie boerPieter Moller gesels met Hendrik Jordaan wat deesdae in Argentinie boer, oor sy boer-toere wat hy aanbied....more3minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.