Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
January 15, 2026TLU SA is bekommerd oor NERSA se herbepaling van inkomstes waarvoor elektrisiteitsverbruikers betaalIsabel van Tonder berig oor TLU SA se bekommernis oor NERSA se herbepaling van inkomstes, wat vir die volgende drie jaar van elektrisiteitsverbruikers verhaal gaan word....more3minPlay
January 15, 2026Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
January 15, 2026Doug Osler, regional winner of the Young Farmer of the Year competition encourages other young farmersThe Free State Agriculture Young Farmer of the Year competition is closing on 23 February 2026. Isabel van Tonder speaks to Doug Osler, regional winner in 2021, about the value he received, both personally and professionally from this competition....more4minPlay
January 14, 2026Droogte en brande teister Mosselbaai en omgewingDie Suid-Kaap beleef geweldige droogte en vernietigende brande, veral in die Mosselbaai omgewing. Isabel van Tonder gesels met Leon van Dyk, lid van die uitvoerende burgermeesterskomitee oor dié verskrikking wat die boere beleef. Daar is ook 'n ernstige beroep op boere om veevoer te skenk aan die rampgeteisterde gebiede....more14minPlay
January 14, 2026'n Oorsig oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee 'n oorsig oor die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more5minPlay
January 14, 2026Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse in Suid-AfrikaDr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en die invloed van bek-en-klouseer in Suid-Afrika....more5minPlay
January 13, 2026Die renostervoerstoor van Rockwoord Conservation het afgebrandIsabel van Tonder berig oor die brand wat die renostervoerstoor vernietig het op die plaas Rockwood Conservation van Wicus Diedericks....more2minPlay
January 13, 2026Die Vrystaat Landbou Jongboer van die jaar kompetisie sluit eersdaags!Die Vrystaat Landbou Jongvboer van die Jaar kompetisie sluit eersdaagts en jong boere word aangemoedig om in te skryf. Isabel van Tonder gesels met Lucas Lessing, streekwenner in 2023 oor die kompetisie....more3minPlay
January 13, 2026Die onwettige jag met honde is 'n misdaad wat toenemend voorkomDie onwettige jag met honde is 'n misdaad wat toenemend voorkom in die landboubedryf. Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger, mede-voorsitter van die Eyes and Ears of E2 organisasie, oor die probleem....more3minPlay
January 12, 2026Soybean is the rising star of the agricultural sectorChief Economist of Agbiz, Wandile Sihlobo, reports that soybean is a rising star in the agricultural sector of South Africa....more5minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.