Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
February 02, 2026Dr Johnny van der Merwe gesels met John SteenhuisenDr Johnny van der Merwe van AMT gesels met minister John Steenhuisen oor bek-en-klou entstowwe, wanneer dit verwag word en die bekostigbaarheid daarvan in Suid-Afrika....more8minPlay
January 30, 2026Sindira gives an overview of the latest editionDigital editor "Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
January 30, 2026Dawie Killian lewer 'n wolverslagDawie Killian van OVK lewer die nuutste wolverslag...more3minPlay
January 29, 2026Haarwurm onder skape kom toenemend voorHaarwurm kom toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor haarwurmbesmetting....more9minPlay
January 29, 2026Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat...more3minPlay
January 28, 2026Nanosilwer-produkte kan nie aangewend word om bek-en-klouseer te behandelDaar is heelwat inskrywings en videos op sosiale medi wat daarop dui dat nanosilwer-produkte aangewend kan word om bek-en-klouseer te behandel. Veeartse waarsku egter dat die middel nie geskik is vir behandeling van die siekte nie, nie 'n veemedisyne is nie, en slegs as voeraanvulling geregistreer is. Isabel van Tonder berig daaroorl....more4minPlay
January 28, 2026Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf...more5minPlay
January 28, 2026Daar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in BoshofDaar word 'n groot wildveiling gehou op 7 Maart in Boshof. Isabel van Tonder gesels met Arno van Arno du Plessis Wilddienste oor die veiling wat voorle....more4minPlay
January 28, 2026Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more4minPlay
January 27, 2026Die bek-en-klou taakspan is aan die voorpunt om oorlog teen die siekte te maakIsabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA oor die onlangse taakspan wat deur minister Steenhuisen aangewys om die bek-en-klou strategie te implementeer en uit te wis....more20minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.