Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
January 26, 2026Jan de Villiers,woordvoerder van DA gesels oor minister Steenhuisen se planne om bek-en-klouseer hok te slaanMinister Steenhuisen het onlangs planne aangekondig om die bek-en-klouseer pandemie in Suid-Afrika te beheer en uiteindelik uit te wis. Elsabe Richard May gesels met DA woordvoerder, Jan de Villiers oor die planne en die uitvoering daarvan....more12minPlay
January 23, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 30 Jan-6 Feb edition.Digital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of farmer's weekly, now in store. You can read more online at farmer's weekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
January 23, 2026Dawie Killian van OVK lewer 'n wolverslagDawie Killian van OVK lewer die nuutste wolverslag....more2minPlay
January 22, 2026Die Bloemskou bestuur moes indringende besluite neem oor vanjaar se skou vanaf 23 April tot 2 MeiDie Bloemskou vind plaas vanaf 23 April tot 2 Mei. Daar moes egter indringende besluite geneem word oor hierdie jaar se skou as gevolg van die bek-en-klouseer. Isabel van Tonder gesels met Elmarie Prinsloo, Hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, oor die verantwoordelike besluit wat geneem is, in belang van die landbousektor....more5minPlay
January 22, 2026Chris Derksen lewer 'n veeverslagChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
January 21, 2026PD Cilliers van RPO gesels oor die standpunt van die RPO oor bek-en-klouseerIsabel van Tonder gesels met PD Cilliers, Voorsitter van die RPO se Dieregesondheidsforum in die Vrystaat oor bek-en-klouseer en die emosionele welstand van boere....more11minPlay
January 19, 2026Tierhart-sindroom is deesdae op elke boer se lippe en die siekte kom toenemend voorTierhart sindroom en die skielike dood van jong kalwers is aan die toeneem in die veesektor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die verskynsel....more6minPlay
January 19, 2026Die Peritum Agri Institute kan spog oor 'n 25 jaar lange pad van ontwikkelingIsabel van Tonder gesels met Emmie Pietersen, direkteur by Agri Peritum Agri Institute oor hulle pad van ontwikkeling, voordele wat studente kan geniet en werksgeleenthede vir studente wat hulle kursus voltooi het by die instansie....more11minPlay
January 19, 2026Dr Faffa Malan gee biosekuriteitswenke vir die plaasIsabel van Tonder gesels met Dr Faffa Malan, welbekende veearts oor biosekuriteitswenke op die plaas....more6minPlay
January 16, 2026Die minister van landbou het pas omvattende planne aangekondig om bek-en-klouseer hok te slaanDie minister van landbou en landelike ontwikkeling het pas nuwe planne aangekondig om bek-en-klouseer in SA te beheer en hok te slaan. Ons luister na die samevatting deur minister Steenhuisen, Agri SA se reaksie daarop en Beyers Smit, Adjunk Nasionale woordvoerder van landbou in die DA wat ook 'n perspektief gee....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.