Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
February 09, 2026Indringerplante is 'n groot probleem op plase en kos boere miljoene rande per jaarIndringerplante kos boere miljoene rande per jaar. Isabel van Tonder gesels met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plant en grondkunde aan die Pretoria Universiteit, oor die probleem....more15minPlay
February 06, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 13-20 Feb editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmer'sweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
February 05, 2026Chris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more2minPlay
February 05, 2026Isabel van Tonder berig oor Afrika varkpes en bek-en-klouseer in varkeIsabel van Tonder berig oor Afrika varkpes en bek-en-klouseer in varke....more4minPlay
February 05, 2026Daar kan nou ingeskryf word vir Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisieDaar kan nou ingeskryf word vir Afrika se grootste en oudste suiwelkompetisie. Isabel van Tonder gesels met Breyton Milford, Hoofbestuurder van Agri Expo oor die suiwelkompetisie....more5minPlay
February 04, 2026Johann Kotze van AgriSA het 'n boodskap rakende dieregesondheid en die rol van AgriSAJohann Kotze, AgriSA se Hoof uitvoerende beampte het onlangs 'n boodskap rakende dieregesondheid gehad en ook die rol van AgriSA in die bek-en-klou krisis benadruk....more5minPlay
February 04, 2026Nico Buys, Voorsitter van die RPO Vrystaat gesels oor die bek-en-klou uitdagingIsabel van Tonder gesels met Nico Buys, Voorsitter van die RPO in die Vrystaat, oor die bek-en-klou uitdaging in die Vrystaat en hoe die pad vorentoe lyk vir beesvleisprodusente....more5minPlay
February 04, 2026Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeite en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die nuutste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more6minPlay
February 04, 2026Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more6minPlay
February 03, 2026Belangrike wenke om jou eie groentetuin te plantElke saad in die grond is 'n toekomstige maaltyd, Isabel van Tonder gesels met Thabo Olivier, entrepreneur en betrokke met lesings oor voedselsekuriteit. Hulle gesels oor die plant van groente en hoe om sukses daarmee te behaal....more12minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.