Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
February 23, 2026Bloutong onder skape kom toenemend voorBloutong onder skape kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere kliniek, daaroor....more7minPlay
February 23, 2026Roelf Pienaar, Besturende direkteur van Tru-Cape gesels oor uitvoertariewe na ChinaIsabel van Tonder gesels met Roelf Pienaar, Besturende direkteur van Tru-Cape oor die onlangse uitvoer-ooreenkomste wat met China gesluit is....more3minPlay
February 20, 2026Isabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel hetIsabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel het, deur middel van die NWK Ystermankompetisie, wat onlangs in Mosselbaai gehou is....more4minPlay
February 20, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 27 Feb - 6 March editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmer's weekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
February 19, 2026Longonsteking onder vee is 'n siekte wat nou toenemend voorkomLongontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die siekte en die behandeling daarvan....more6minPlay
February 18, 2026Zambie het alle vee met gesplete hoewe en ander produkte verbiedZambie het alle vee met gesplete hoewe en ook voer, trofee, velle, gebreide velle en hoewe uit Suid-Afrika verbied....more2minPlay
February 18, 2026Dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more6minPlay
February 18, 2026Dr Johnny vd Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more6minPlay
February 17, 2026Boere gaan gebuk onder moeilike omstandighedeBpere gaan gebuk onder moeilike omstandighede. Ds Fritz Potgieter, leraar van die Gereformeerde kerd Bloemfontein-suid en voorsitter van die GKSA se deputate diakonale sake, gesels hieroor en die fonds wat gestig is om boere te help....more5minPlay
February 17, 2026Daar is 'n noodfonds gestig om boere by te staan met skool en koshuisgelde van hul kindersDs Fritz Potgieter, leraar van die Gereformeerde Kerk, Bloemfontein Suid, gesels verder oor die fonds wat gestig is om boere behulpsaam te wees in moeilike tye, veral met die uitdaging om kinders se skool en koshuisgeld te betaal....more4minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.