Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.... more
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 424 episodes available.
July 16, 2025AMT-ontleding: GraanmarktendenseDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more5minPlay
July 15, 2025BKS Vrystaat: VL se Isabel KrugerDie departement van landbou het ’n nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger van Vrystaat Landbou....more5minPlay
July 11, 2025What's new in Farmer's Weekly - 18 July EditionFarmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates....more4minPlay
July 11, 2025Skaapbestuur: kraalvoorbereiding vir ramaankopeIn vandag se skaapbestuurinsetsel gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor die voorbereiding van skaapkrale voordat ramme aangekoop word......more3minPlay
July 10, 2025Chris Derksen veeverslagChris Derksen het die veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
July 10, 2025AgriSA waarsku teen VSA-tariewe: Landbou-uitvoer in gedrangAgriSA het ernstige kommer uitgespreek oor die Verenigde State se besluit om vanaf 1 Augustus ’n invoertarief van 30% op alle Suid-Afrikaanse landbou-uitvoer toe te pas, en doen ’n beroep op dringende, strategiese optrede om die sektor te beskerm. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met hoof-uitvoerende beampte, Johann Kotzé....more10minPlay
July 09, 2025LandboubegrotingDie minister van landbou, John Steenhuisen, het Dinsdag (8/7) die departement van landbou se 2025/26-begroting in die Nasionale Vergadering voorgelê met ’n visie van ’n meer gefokusde, inklusiewe en volhoubare landboustelsel....more6minPlay
July 09, 2025AMT-ontleding: GraanmarktendenseDr Johnny vd Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte...more4minPlay
July 09, 2025AMT-ontleding: VleisprystendenseDr Johnny vd Merwe gee die jongste vleispryse en tendense....more6minPlay
July 09, 2025Woolwise is 'n inisiatief van die Universiteit Vrystaat waar afvalwol in viltprodukte omskep word.Afvalwol wat eintlik weggooiwol is, is deesdae die hoofproduk in ’n werkskeppingsprojek van die Vrystaat Universiteit (UV)....more3minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 424 episodes available.