Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.
April 17, 2026Die jaarlikse "Stockman School" konferensie word weer vanjaar by Aldam gehouPieter Moller berig oor die gewilde jaarlikse "Stockman School" konferensie wat weer by Aldam in die Vrystaat gehou word....more1minPlay
April 16, 2026Eskom het al drie keer bloedneus gekry in die hof met skadevergoeding-eise wat deur boere ingestel isIsabel van Tonder berig oor 'n skadevergoeding-eis teen Eskom wat al drie keer in die hof bloedneus gekry het, ten gunste van die boere en boerderye, wat die eise ingestel het....more4minPlay
April 15, 2026Dr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryfDr Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense in die bedryf....more8minPlay
April 15, 2026Boere se gemoedstoestand is onder drukBoere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid....more15minPlay
April 15, 2026Dr Johnny van der Merwe berig oor die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more7minPlay
April 13, 2026Brusellose of besmetlike misgeboorte kom toenemend voor Deel 1Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor Brusellose of besmetlike misgeboorte wat toenemend voorkom....more7minPlay
April 13, 2026Wat staan 'n boer te doen wat Brusellose tussen sy vee ontdek? Deel 2In deel 2 van die gesprek oor Brusellose gesels Isabel van Tonder verder met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die stappe wat 'n boer moet neem na diagnose van die siekte en die wetlike vereistes wat gestel word....more6minPlay
April 09, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 10-17 April 2026 editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
April 09, 2026More than 14 million people go to bed hungry every night.More than 14 million people go to bed hungry every night. Isabel van Tonder finds out more about the connection between land, people and the will to produce....more7minPlay
April 09, 2026Dr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendenseDr Johnny van der Merwe gee die nuutste vleispryse en tendense in die bedryf....more8minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.