Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 772 episodes available.
April 09, 2026Chris Derksen lewe 'n veeverslag vir die Noord-VrystaatChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
April 02, 2026Chris Derksen lewer 'n veeverslagChris Derksen lewer 'n veeverslag vir die Noord-Vrystaat....more3minPlay
April 02, 2026Reinet Meyer, Brangusboer gesels oor die ras se eienskappeDie Brangus beesras word beskryf as sterk, aanpasbaar, gehard, produktief en betroubaar, om net 'n paar eienskappe te noem. Isabel van Tonder gesels met 'n bekende Brangus boer oor die besondere ras....more4minPlay
April 02, 2026Daar is voordele daarin as kinders van jongs af met 'n hoenderboerdery kan beginIsabel van Tonder gesels met 'n pluimveeboer in Bloemfontein oor die voordele daavan as kinders met 'n klein hoenderboerdery begin van jongs af, en die uitdagings wat hulle in gedagte moet hou....more8minPlay
March 31, 2026Die appel handelsmerk Flash Gala se reikwydte is alreeds meer as 100 miljoen mense per jaarDie appel handelsmerk Flash Gala se reikwydte is alreeds meer as 100 miljoen mense per jaar, wat die appel as 'n premium appelhandelsmerk vestig, ook in internasionale markte. Isabel van Tonder gesels met Conrad Fick, Bemarkingsbestuurder van Tru-Cape Marketing,oor die rooi appels....more6minPlay
March 26, 2026Naudé Pienaar, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, praat oor uitdagings in NWNaudé Pienaar, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê hoewel laat seisoenreën broodnodige verligting gebring het, heers groot kommer oor stygende dieselpryse en die uitbreking van bek-en-klouseer....more8minPlay
March 25, 2026SACOTA-uitvoerende direkteur, dr. André van der Vyfer, praat oor moontlike logistieke uitdagingsDie uitvoerende direkteur van die SA handelsvereniging vir graan en oliesade, dr. André van der Vyfer, praat oor moontlike logistieke uitdagings wat die graanbedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar....more5minPlay
March 24, 2026Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels verder oor die dokumente wat benodig word met veeverhandeling, soos Art 6In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en Isabel Kruger, Veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, gesels hulle verder oor die wetgewing van toepassing tydens verhandeling van vee en spesifiek ook Artikel 6....more5minPlay
March 24, 2026Dr Frikkie Mare van RPO gesels oor die regering se plan om die hele nasionale kudde in te entDie Uitvoerende hoof van die RPO, Dr Frikkie Mare, gesels met Elsabe Richard-May oor die regering se plan om die land se hele kudde in te ent, en of die doelwit bereik sal word....more4minPlay
March 23, 2026Longontsteking onder vee kom nou toenemend voorLongontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 772 episodes available.