Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 772 episodes available.
March 20, 2026Dawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslagDawie Killian van OVK lewer die weeklikse wolverslag....more3minPlay
March 20, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 27 March - 3 April editionDigital editor Sindira Chetty gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more4minPlay
March 20, 2026SACOTA se Uitvoerende direkteur, Andre van der Vyfer, gesels oor logistieke uitdagings tydens die uitvoerseisoenElsabe Richard-May gesels met die uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, dr Andre van der Vyfer, oor moontlike logistieke uitdagings wat die bedryf tydens die uitvoerseisoen kan ervaar....more5minPlay
March 20, 2026Isabel Kruger van Vrystaat Landbou gesels oor die dokumente wat benodig word tydens veeverhandelingIsabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger en veediefstalspesialis van Vrystaat Landbou, oor die wetgewing wat van toepassing is wanneer my met vee handel....more6minPlay
March 19, 2026Heleen Viljoen, Hoof-ekonoom van Graan SA gesels oor die komende wintergraanseisoenElsabe Richard-May gesels met Heleen Viljoen, Hoof-ekonoom van Graan SA, oor die wintergraanseisoen wat op hande is en watter uitdagings en risiko's produsente moet dophou....more6minPlay
March 19, 2026Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, gesels oor die onlangse Boere-IndabaDaar is onlangs 'n Boere-Indaba net buite Bloemfontein gehou. Boere het die geleentheid gehad om hulle probleme te lig en oplossings voor te stel. Isabel van Tonder gesels met Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou, oor sy indrukke van die dag....more3minPlay
March 18, 2026Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor die organisasieSuid-Afrika se landbousektor word ondersteun deur verskeie bedryfsliggame en organisasies wat help om die bedryf te reguleer en produsente in staat stel om te floreer. Een so 'n organisasie is die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, wat ook bekend staan as SACOTA. Elsabe Richard-May het met uitvoerende direkteur, Dr Andre van der Vyfer, gesels om meer uit te vind oor die organisasie....more3minPlay
March 18, 2026Hansie Viljoen was onlangs die wenner van Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die Jaar, 2025Isabel van Tonder gesels met Hansie Viljoen van die plaas Syferbult in Leeudoringstad. Hansie was die wenner van die Graan SA kompetisie: Kommersiele boer van die jaar, 2025....more3minPlay
March 17, 2026Graan SA-landbouekonoom, Heleen Viljoen, oor die komende wintergraanplantseisoenWintergraangewasse speel ’n belangrike rol in Suid-Afrika se landbousektor, maar produsente staan vanjaar voor verskeie uitdagings wat hul aanplantingsbesluite kan beïnvloed....more6minPlay
March 17, 2026Die konflik in die Midde-Ooste wek kommer. Dr Andre van der Vyfer van SACOTA vertel meer oor graan-uitvoereDie konflik in die Midde-Ooste wek wydverspreide kommer in die landbousektor. Om uit te vind hoe dit die uitvoer van graan kan raak, het OFM se Elsabe Richard-May verlede week gesels met Dr Andre van der Vyfer, uitvoerende direkteur van die South African Cereals and Oilseeds Trade Association, ook bekend as SACOTA....more3minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 772 episodes available.