Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.
May 26, 2026Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oesDie Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor....more8minPlay
May 26, 2026Daar is onlangs 'n SA rekord opgestel met die prys van 'n koei en verskalf by 'n veilingIsabel van Tonder berig oor 'n nederige begin vir 'n Brangus boer, wat nou die trotse eienaar is van 'n koei en verskalf wat 'n SA rekordprys op 'n veiling behaal het, die afgelope naweek....more3minPlay
May 22, 2026Sindira Chetty gives an overview of the 22-29 May editionDigital editor, Sindira Chetty, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media....more3minPlay
May 21, 2026Rico Basson, South Africa Wine-uitvoerende hoof, gesels oor die bedryf se uitdagings en prestasiesDie 2026-oes bied ’n keerpunt vir die bedryf, meen ’n bedryfsorganisasie. Die klem verskuif vanjaar verder as veerkragtigheid na hernude geleenthede en groei, sê South Africa Wine. Die uitdagings versterk Suid-Afrika se posisie as ’n produsent van premiumwyne vir wêreldwye markte....more8minPlay
May 20, 2026Elize Lundall-Magnuson van die Landbounavorsingsraad gesels oor die belangrike rol van bye in landbouSuid-Afrika se groeiende vraag na by-bestuiwingsdienste plaas toenemende druk op sowel bye as byeboere, volgens Elize Lundall-Magnuson van die Landbounavorsingsraad. Sy het tydens ’n webinaar ter viering van Wêreldbyedag (20/05) gepraat, waar sy die belangrike rol van bye in voedselproduksie en die uitdagings waarmee die land se byebedryf te kampe het, uitgelig het....more5minPlay
May 20, 2026Die Senwes Agri Rewards is aangekondig. Dit is Isabel Nienaber van Viljoenskroon!Die gewilde Senwes Agri Rewards wenner is onlangs by NAMPO aangekondig. Die Manna Studiegroep het die beminde Isabel Nienaber ingeskryf en sy was ook die wenner! Isabel van Tonder gesels met Isabel Nienaber oor haar ambulansdiens, Bella Med in Viljoenskroon en Vierfontein distrik....more10minPlay
May 19, 2026Tydens die afgelope NAMPO-oesdag het Dawie Maree van FNB raad gegee aan boere wat onder finansiele druk isIsabel van Tonder gesels met Dawie Maree, Hoof Landbou, bemarking en inligting by FNB, oor die dienste wat banke aan boere lewer en raad aan boere wat onder finansiele druk is....more8minPlay
May 19, 2026Cilliers Brink van die DA gesels oor die verval by munisipaliteiteIsabel van Tonder gesels met Cilliers Brink, adjunk federale voorsitter van die DA, oor knelpunte in munisipaliteite, wat ook vir boere 'n probleem is....more5minPlay
May 14, 2026Jan van Sandwyk, 'n boer van Limpopo, het 'n slim plan gemaak met boorgatdiefstalIsabel van Tonder gesels met Jan van Sandwykk, 'n wildboer van 'n familieplaas in Limpopo, wat 'n slim plan gemaak het met die boorgate op die plaas, nadat hulle die slagoffer was van boorgatdiefstal....more4minPlay
May 14, 2026Dr Johnny van der Merwe gee die jongste oorsig oor die kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkteDr Johnny van der Merwe gee die jongste oorsig oor die kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more6minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 802 episodes available.