Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
June 11, 2025AMT-ontleding: VleisprystendenseAMT se dr Johnny vd Merwe gee die jongste vleispryse en tendense....more7minPlay
June 10, 2025RPO Vrystaat jaarkongres: veediefstalDie RPO in die Vrystaat het verlede week hulle jaarkongres aangebied waar veediefstal ook weer onder die loep geneem is. Isabel van Tonder doen verslag…...more3minPlay
June 10, 2025Is jy verseker vir jou boerdery se gasvryheidskomponent?Verskeie boere het ‘n gasvryheidskomponent as deel van diversifikasie of ‘n bykomende inkomstestroom in hul boerdery. Elzette Boucher-Kruger het by die onlangse Nampo Oesdag by die Santam-standplaas gaan inloer om meer te hoor oor versekering in hierdie verband…...more4minPlay
June 09, 2025RPO Vrystaat Jaarkongres: Veiligheid onder loepDie RPO in die Vrystaat het verlede week hul jaarkongres gehou. Van die brandpunte wat bespreek is, is veiligheid. Isabel van Tonder het met vise-voorsitter prof. Andries Raath by die geleentheid gesel…...more3minPlay
June 09, 2025Werkswinkel oor veiligheid en veediefstal in Senekal aangebiedVrystaat Landbou het op 4 Junie ‘n werkswinkel oor veiligheid en veediefstal in Senekal aangebied. Om ons meer omtrent die werkswinkel te vertel gesels Johan Gunter met dr Jane Buys veiligheids-risiko-analis by VS Landbou....more3minPlay
June 06, 2025What's new in Farmer's Weekly - 13 June Edition?Farmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates....more3minPlay
June 06, 2025Skaapbestuur: skeerwaardes en wolnuusHierdie week gesels John Gunter en John Melville verder oor die verhoging van jou skeerwaarde en waarvoor om op te let en dan is dit tyd vir Dawie Killian van die OVK wolkantoor met die nuutste in die wolmark....more6minPlay
June 04, 2025Wys Jou Vleisfees op 13 Junie in KimberleyDie Rooivleis Produsente Organisasie Noord-Kaap bied op 13 Junie in samewerking met Beefmaster die ‘Wys Jou Vleisfees’ aan in Kimberley. Elzette Boucher-Kruger gesels met Yolande Botha om meer te hoor…...more7minPlay
June 04, 2025Stroperreasies staan oor na haelskadeDie legendariese stroperresies wat Vrydag op die Du Preez Landgoed by Grootpan in Noordwes sou plaasvind, moes verlede maand uitgestel word nadat ‘n haelstorm groot skade aan die mielielande waar die resies sou plaasvind aangerig het. Elzette Boucher-Kruger gesels met Waldo du Preez om te hoor wat die nuwe planne is…...more4minPlay
June 04, 2025Karan Beef oor BnK-uitbrekingJohan Gunter gesels met dr Dirk Verwoerd, veearts by Karan Beef oor die situasie tans by die Heidelberg voerkraal en hoe die bek-en-klouseer uitbreking vorentoe hanteer word…...more3minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.