Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
June 16, 2025Wolveilings en wolafslaers: 'n kykie agter die skermsJohan Guter gesels met wolafslaer Pierre de Lange, oor die opleiding en belangrikheid van hierdie beroep....more7minPlay
June 13, 2025What's new in Farmer's Weekly - 20 June EditionFarmer’s Weekly’s digital editor, Sindira Chetty, tells us more about the latest issue that hits shelves today. Or read more online at farmersweekly.co.za and follow their social media pages for regular updates....more1minPlay
June 13, 2025Skaapbeestuur: Verhoog veselwaardeJohan Gunter gesels met OVK se John Melville oor waarna om te kyk vir veselwaarde verhoging en Dawie Killian het die nuutste vanaf die wolmark....more6minPlay
June 12, 2025Chris Derksen VeeverslagChris Derksen verskaf veilingspryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 11 Junie 2025....more3minPlay
June 12, 2025Hommeltuie in die nag - RPO Vrystaat deel insigLandbougemeenskappe kla toenemend oor hommeltuie wat dikwels in die nag oor hul eiendomme waargeneem word. Daar word gevra: “Wat doen hierdie tuie en wie is in beheer daarvan?” OFM Agri se Isabel van Tonder het by prof. Andries Raath, vise-voorsitter van die Rooivleisprodusente Organisasie in die Vrystaat gaan aanklop om te hoor wat hierdie organisasie rondom die verskynsel kon uitvind....more5minPlay
June 12, 2025Hou Vrystaat bek-en-klouseer vry vra Vrystaat LandbouElzette Boucher-Kruger gesels met Vrystaat Landbou-president Francois Wilken....more7minPlay
June 12, 2025SAPV verwelkom massa inentingsveldtogDie Suid-Afrikaanse pluimveebedryf het die regering se aankondiging van ’n massa-inentingsveldtog teen voëlgriep met groot entoesiasme verwelkom. Elzette Boucher-Kruger gesels met Izaak Breitenbach, bestuurder van die braaikuiken afdeling by die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging....more4minPlay
June 11, 2025Bek-en-klouseer: hoe versprei die siekte?Familieboedery organisasie, Saai, het einde verlede week ‘n aanlynbespreking met kenners oor die jongste verwikkelings in die bek-en-klouseer uitbreking aangebied. Dr Theo de Jager het die gesprek gelei met Dr Danie Odendaal en Dr Frikkie Maré. In hierdie tweede deel hoor ons oor die verspreiding van die siekte vanaf dr. Odendaal......more6minPlay
June 11, 2025AMT-ontleding: GraanmarkoorsigAMT se dr Johnny van der Merwe gee die jongste kommoditeitspryse en bewegings in die graanmarkte....more4minPlay
June 11, 2025Bek-en-klouseer: Verwagte effek op markteFamilieboedery organisasie, Saai, het einde verlede week ‘n aanlynbespreking met kenners oor die jongste verwikkelings in die bek-en-klouseer uitbreking aangebied. Dr Theo de Jager het die gesprek gelei met Dr Danie Odendaal en Dr Frikkie Maré. In hierdie eerste deel hoor ons oor die verwagte effek op markte van Maré....more5minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.