Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.
June 26, 2025Vrystaat veediefstalforum kies leierskapDie provinsiale veediefstalforum vergadering van die SAPD het plaasgevind op Dinsdag 24 Junie in Bloemfontein. Tydens hierdie vergadering is prof Andries Raath van die RPO gekies as voorsitter en Isabel Kruger van VS Landbou as vise-voorsitter. Tydens hierdie vergadering is belangrike aspekte rakende veediefstal besrpeek. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger hieroor....more4minPlay
June 26, 2025Herlewingslandbou: Wins begin onder die grondDie toekoms van suksesvolle veeboerdery lê nie net bo-op die grond nie, maar diep daaronder – in die lewe wat die blote oog nie kan sien nie. Só meen Gerrit van Zyl van die Hanzyl Bonsmara-stoetery buite Dewetsdorp. Isabel van Tonder het met hom gesels na sy praatjie by die ‘Winds of Change’ Inligtingsdag in samewerking met Boran SA oor hoe regeneratiewe landboupraktyke boere kan help om meer bekostigbare vleis te produseer....more4minPlay
June 26, 2025Chris Derksen veeverslagChris Derksen deel veilingspryse vir die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 24 Junie....more3minPlay
June 25, 2025AMT-ontleding: VleisprystendenseDr Johnny van der Merwe gee die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand en dollar wisselkoerse....more7minPlay
June 25, 2025Veediefstal, plaasaanval statistiek: Deel 1Die eerste van ‘n reeks van 3 gesprekke oor veediefstal en plaasaanvalle 1 Januarie tot 31 Maart. Johan Gunter gesels met Isabel Kruger, veiligheidsverteenwoordiger by Vrystaat Landbou…...more6minPlay
June 25, 2025How geopolitics influence farming inputs in SASouth African agriculture is increasingly vulnerable to global geopolitical disruptions due to the sector's high dependency on imported inputs, warns Wandile Sihlobo, chief economist at Agbiz....more3minPlay
June 24, 2025Sampioenprojek herinner seuns dat hulle bó omstandighede kan uitstygJimmie Roos vaardigheidskool vir seuns net buite Dewetsdorp neem die leiding met ’n innoverende sampioenprojek wat deur kliniese sielkundige van die skool, Stéfan Burger begin is. Isabel van Tonder het by hulle gaan inloer…...more4minPlay
June 24, 2025Brandseisoen is hier: “Moenie wag tot dit brand nie”Die winterseisoen gaan ook gepaard met verhoogde kanse vir weghol veldbrande. Elzette Boucher-Kruger gesels met die Noordwes-sambreelbrandbeskermingsvereniging voorsitter Eric Stoch om raad te kry…...more10minPlay
June 23, 2025John Deere se nuwe vul is ’n bul!Elzette Boucher-Kruger gesels met John Deere se Hein Snyman tydens Senwes Equipment se demo dag van die John Deere 9RX 8-30 in die Vrystaat…...more5minPlay
June 23, 2025Bek-en-klouseer: Friedl von MaltitzJohan Gunter gesels met Friedl von Maltitz, vise-president van Vrystaat Landbou oor die voortslepende bek-en-klouseer uitbreking…...more4minPlay
FAQs about OFM Agri Hour:How many episodes does OFM Agri Hour have?The podcast currently has 773 episodes available.